Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9467 reviews.
"Will probably visit this place again, with friends possibly. "
"Vriendelike plek waar jy veilig en tuis voel. Hope om te doen. Sal gereeld moet gaan alhoewel dit 850 km van my huis is."
"Gorgeous scenery - many restaurants closed on Sunday in peak season which favours travel and spending in Wilderness or Knysna - row boats down lagoon inaccessible (tourist info desk well manned however)."
"Baie klein ondernemings het nie die pandemie oorleef nie, ek vertrou dat dit weer sal herstel. Verkeersbeamptes wat deur die dag diens doen by kruisings word baie waardeer."
"Mosselbaai is fantasties, net te besig oor die Kersseisoen, parkering en baie stadige verkeer."
"Mosselbaai is 'n asemrowende en skoon stad. Ons het goeie en professionele diens orals waar ons gegaan het ontvang. Ons sal definitief weer vakansie hou in Mosselbaai!"
"Kangogrotte en Safari-volstruisplaas asook die Swartberge pas was 'n belewenis!"
Great Brak River, Garden Route
Ilita Lodge"Baie lekker restuarante om van te kies en keur. Twin Trees was uitsonderlik lekker en so gasvry. Baie mooi en skoon strande en rivier om van te kies om in af te koel. Omdat dit reg in middel van Mosselbaai en George is, is dit baie meer bekostigbaar om te bly en eet en tog binne 20 min by beide te wees. Mens kan vir seker 'n hele vakansie daar bly en Grootbrak jou basis maak."
Great Brak River, Garden Route
Wolwedans Guest Manor"Pragtige, mooi en skoon dorpie weggesteek tussen die berge/bulte en nie baie ver van al die besienswaardighede in die Oos/Wes-Kaap nie. Oor as genoeg om 'n mens en kinders besig te hou vir baie lang gelukkige ure. "
"Friendly and helpful assistance at most shops and restaurants. Clean and well looked after roads for travelling."
"Truly awesome little town, especially midweek when it is quiet. Weekends can become rather busy, especially around the car park."