Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Johan S. - 11th October 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Skoon en baie mooi!
Andre S. - 11th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie mooi en lekker loop en skoon strande.
Ava V. - 11th October 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Stop long enough to chat with the locals and other visitors, it makes for a wonderful experience. If what you want is not on the menu, try something different or ask the friendly staff if they can recommend somewhere else. Santos Express will see us again in 2018, we are planning to make it an annual family event.
Samanta V. - 11th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Gaan definitief aansluit by die ATKV. Uitstekende gesinsbestemming.
Johan J. - 11th October 2017
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Mens wil amper nie die geheim uitlap nie. So ongerep, dit voel soos 'n ander planeet. Bos en see. As jy fiks en beweegbaar is, is daar geen ander plek om beter te ontspan nie.
Rikus V. - 10th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die nuwe opgraderings lyk regtig baie goed.
Gallie S. - 10th October 2017
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
'n Asemrowende plek om te besoek.
Zelna B. - 10th October 2017
staying in Die Crags, Tuinroete
Baie mooi area.
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Santosbaai, Tuinroete
Werklik spesiaal! Baie om te sien en te doen! Praguitsigte en plekkies! Romanties met die regte atmosfeer!
Dirk V. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is 'n baie aangename dorp en die mense is baie vriendelik! Daar is baie om te sien en doen in en om die dorp! Wens ons kon langer bly, maar ons sien julle gou weer!
Trishka L. - 10th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
We went to feed the elephants - it was a wonderful experience. But didn't get to do much as we were there for a wedding, Definitely returning.
Barbara B. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Lieflike, interessante dorp met asemrowende natuurskoon en besienswaardighede.
Renier V. - 9th October 2017
staying in George, Tuinroete
Baie mooi en rustig. Weg van stad se gewoel.
Kobus M. - 9th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
A lovely clean town to visit with lots to see and friendly people.
Evonne N. - 9th October 2017
staying in George, Tuinroete
George jou lekker plek!
Annette S. - 9th October 2017
staying in George, Tuinroete
Die mooiste skoonste dorp met die mooiste geboue wat baie mooi in stand gehou word. Mens kan sie die Stadsraad hou hulle hand op die dorp. Pragtige plek met die vriendelikste en behulpsame mense. Baie goed geleë met pragtige strande binne kort afstande. Die lughawegeboue is pragtig skoon en funksioneer absoluut professioneel. Ons is baie beïndruk met George.
Louisa B. - 9th October 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Stil en rustig.
Ezelle M. - 9th October 2017
staying in Uniondale, Tuinroete
Baie lekker en rustige dorpie.
Marita P. - 9th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
So lekker Afrikaans!
Fannie N. - 8th October 2017
staying in Tuinroete
Vat jou tyd en geniet die reis. Baie lekker plekkies langs die pad waar mens kan ontspan en die uitsig geniet.
Gabriel A. - 8th October 2017
staying in Sentraal Mosselbaai, Tuinroete
Ongelooflik mooi.
Kobi B. - 8th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige, ongerepte natuurskoon!
Louise B. - 8th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Dit is 'n prentjie mooi deel van ons land.
Gideon Jakobus C. - 8th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Altyd lekker om in Hartenbos te kuier. Mooi en skoon.
Bonny V. - 8th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Baie goeie bestemming en restaurante.
Tobie V. - 8th October 2017
staying in George, Tuinroete
Dis 'n lieflike plek met wonderlike natuurskoon en 'n pragtige landelike gebied wat dit omring. Die geriewe is goed en alle dienste is geredelik beskikbaar. Daar is ook baie besienswaardighede en gasteplase en onthaalgeriewe en sportgeriewe.
Jeffrey H. - 8th October 2017
staying in Costa Sarda, Tuinroete
Fantasties! Volgende jaar koop ek eiendom daar .Knysna is 'n fantastiese dorp.
Alicia M. - 8th October 2017
staying in Danabaai, Tuinroete
Rustige, pragtige kusdorp.
Hannes L. - 7th October 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker aktiwiteite!
Hannes L. - 7th October 2017
staying in Stilbaai, Tuinroete
Lekker aktiwiteite!
Sonja Van Klink C. - 7th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
De wandeling naar de waterval is heel mooi. Restaurant Flavia is een aanrader.
Daniel M. - 7th October 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Baie skoon dorp met natuurlike skoonheid en mooi strande.
Frans V. - 7th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Lieflike plek! Lieflike mense. Ons hoor altyd rillerstories hoe duur kruideniersware by die see is, maar het dit glad nie so ervaar nie. Die kruidenierswinkel was met baie dag tot dag aankope goedkoper as wat ons in Pretoria betaal. En die lekkerste was dat ons ons taal kon praat in Hartenbos!
Niekie S. - 7th October 2017
staying in De Nova, Tuinroete
Dis baie veilig.
Jacqued E. - 7th October 2017
staying in Voorbaai, Tuinroete
Nog altyd 'n netjiese plek.
Doreen A. - 6th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie netjies, skoon en propvol interessante winkeltjies.
Mavis A. - 5th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Always great to be there.
Helene L. - 5th October 2017
staying in Tergniet, Tuinroete
Tergniet is 'n seevakansieplek en dit is 'n pragtige skoon omgewing. Daar was selfs 'n walvis net voor ons in die see.
Ronel B. - 5th October 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Dis baie stil en rustig!
Geneva H. - 5th October 2017
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie rustige plekkie op sy eie en baie mooi.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za