Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9181 resensies.
"As oornagbestemming kan Uniondale aanbeveel word. Ons is nie seker wat dit meer bied as net oornagverblyf nie. Dorpie is klein, maar lyk skoon en netjies! Min klein dorpies in Suid-Afrika kom netjies en skoon voor!"
"Dit is een van die mooiste roetes in Suid-Afrika met interessante en mooi dorpe."
"Beautiful and clean! Fresh air to breathe and beautiful animals! We went to all the sanctuaries! Please do visit the elephant park sanctuary! They only get support from walk-in customers to feed all the animals. "
"Plettenbergbaai is ’n pragtige plek. Ek sal enige persoon aanbeveel om Plettenbergbaai te gaan besoek."
"'n Doeltreffend-bestuurde, skoon en netjiese dorp - met sy eie lughawe!"
"Beautiful little town, but a very pleasant experience all around. Would definitely visit again, perhaps stay over in my favourite B&B."
"Ons het die Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Wilgewandel Holiday Farm en Safari Ostrich Farm besoek. Daar is soveel om te doen!"
"Baie goed geleë. Baie mooi plekke om te besoek in en naby Sedgefield. Gaan ry ook die agterpaaie jy sal nie spyt wees nie. Die Saterdagmark is die beste, moenie dit misloop nie. Mense is vriendelik. Kuier altyd lekker in Sedgefield. Daar is so een of twee restaurante wat ek vermy met rede. Maar die res is puik. Ons is natuurlik mal oor Finos en Pilipili. "
"Unfortunately due to the Covid situation, we found the Garden Route in a depressed state. The sooner tourists come back the better!"
"Baie avontuurplekkies rondom en in die omgewing. Mens kan nie daar verveeld raak nie, pryse is maar bietjie knap, maar daar is genoeg strande om te gaan verken."
"We struggled to find breakfast on Sunday morning, as most places are closed, guess because it is not visitor's season."