Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Denise H. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Sal baie graag weer wil gaan en meer tyd spandeer in die lieflike dorp en omgewing. Enige fotograaf se droom.
Teresa R. - 4th October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige natuurskoon en baie sentraal tot die Tuinroete.
Leroy S. - 4th October 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Die omgewing is mooi, maar die dorp is ongelukkig baie vuil.
Skhumbuzo N. - 4th October 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
No words are enough to express the joy and happiness we had from the time we arrived to the time we left. Everything was on point and actually it was more value for what we had paid for.
Marisa V. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is 'n ongelooflike toeriste bestemming vir 'n gesin met kinders. So baie goed om te doen!
Benita R. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie lekker plek om te besoek en daar is so baie om te doen. Sal weer kom kuier.
Daniel M. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie lekker geskiedkundige plekkie met die unieke grotte en volstruise.
Tanja E. - 4th October 2017
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie mooi.
Sarette P. - 4th October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
.
Carlo M. - 4th October 2017
staying in Knysna, Tuinroete
Baie jammer oor die verwoestende brande se effek op die pragtige natuurskoon.
Louise V. - 4th October 2017
staying in Witsand, Tuinroete
Love Witsand.
Callula B. - 4th October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
You MUST go to the Cango Caves, the Cango Wildlife Ranch and to go on an ostrich farm tour! So cool!
Richard S. - 3rd October 2017
staying in George, Tuinroete
Must do the railway museum and the coach trek, very informative and exciting. Very friendly city and don't have to feel threatened by the crowds as experienced further up the coast and inland.
Gustav V. - 3rd October 2017
staying in Uniondale, Tuinroete
Pasop vir die spook!
Jc S. - 3rd October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Mooi en rustige plek.
Ernest W. - 3rd October 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Pragtige plek wat jy nie moet verby ry nie.
Candice O. - 3rd October 2017
staying in Stilbaai, Tuinroete
Asemrowend!
Carlo M. - 3rd October 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Dit hang af wat jou behoefte is, maar stilte en mooi natuurskoon sal jou hier begroet.
Deardre A. - 3rd October 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Dorp benodig regtig 'n opknapping. Strate is onnet.
Cornelia H. - 3rd October 2017
staying in George, Tuinroete
George is sentraal geleë wat besoeke aan baie ander plekke langs die kus, sowel as in binneland, maklik bereikbaar maak.
Cornelia H. - 3rd October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige dorp so in die hartjie van die Karoo.
Danie O. - 2nd October 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Alles maak te vroeg toe.
Ilze V. - 2nd October 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Wonderful place to wind down!
Maurette W. - 2nd October 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
Ons het by Montecello geëet en dit is vir my een van die beste restaurante in die land. Die kos was ongelooflik.Sedgefield is 'n juweel van 'n dorpie op die Tuinroete. Verblyf en eetplekke is net die beste.
Johannes B. - 2nd October 2017
staying in Myoli Strand, Tuinroete
Sal definitief aanbeveel.
Derrick A. - 2nd October 2017
staying in D'Almeida, Tuinroete
Bring 'n gewaarwording van die diversiteit van ons gemeenskap.
Gregory M. - 2nd October 2017
staying in Riversdal, Tuinroete
Baie rustige en pragtige plek.
Helena H. - 2nd October 2017
staying in Tuinroete
So baie om te sien en doen. Ons wil weer en weer gaan!
Schalk H. - 1st October 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Behoort op enige reisiger se besoeklys te wees.
Tinus V. - 30th September 2017
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons kom al die pad van Limpopo en het al op ander dele langs die Kaapse kuslyn gaan vakansie hou. Ons sal nie graag in Mosselbaai self wil vakansie hou nie aangesien dit te bedrywig is daar, maar Danabaai, Hartenbos ens. waar dit rustig is, beslis. Ons is oorweldigend beïndruk, eintlik verras, deur die fantastiese diens en vriendelikheid van die besighede en algemene publiek van Mosselbaai wat ons ondervind het tydens verskeie besoeke tydens ons verblyf in die omgewing. Absoluut puik!
Isabel D. - 30th September 2017
staying in Sedgefield, Tuinroete
'n Stil dorpie met pragtige uitsigte, uitstekende restaurante en vreeslik gerieflik geleë.
Frieda P. - 30th September 2017
staying in De Rust, Tuinroete
Groot vragmotors wat in nag deur die dorp ry. Dis nogal baie geraas.
Janine C. - 30th September 2017
staying in Joubertina, Tuinroete
Heerlike ontbyt by Joub geëet. Langkloof is pragtig.
Annette V. - 29th September 2017
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige strande en dorpie!
Annette V. - 29th September 2017
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Lekker stil!
Catharina Beatrix D. - 28th September 2017
staying in Klaarstroom, Tuinroete
Dis so 'n interessante historiese plek. Daar is baie om te sien en doen. Dis veilig en jy kan gerus n paar dae daar gaan rus.
Adri N. - 28th September 2017
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Soveel om te sien en besigtig dan praat ek nie eers van die ongelooflike lekker restaurante nie! Enrico's restaurant is 'n moet besoek, van pizza tot vis is uit die boonste rakke!
Anton V. - 28th September 2017
staying in Witsand, Tuinroete
My eerste keuse vir 'n vakansiedorp.
Michelle D. - 27th September 2017
staying in Hartenbos, Tuinroete
Een van die lekkerste gesinsvakansie bestemmings in Suid-Afrika. Laat my altyd aan my jonger dae dink en daar is iets vir almal.
Erika S. - 27th September 2017
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie besienswaardighede, lekker restaurante.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za