Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.
"Sal graag weer gaan om hierdie keur die Congogrotte te besoek. Die kinders het dit besonders geniet!"
"Mossel Bay is amazing, and if you haven't been to Mossel Bay and Hartenbos yet you have no idea what you are missing."
"Enige siel moet moeite doen om dit 'n wandelroete te maak. Verkenning en natuurskoon is perfek om 'n hart rustigheid te bring."
"Beautiful! Great for hiking, walking, fishing, picnicking, kayaking, bird watching and enjoying the great outdoors."
"A place to really get away from the fast pace of life. People are very different."
"Dit was bitter koud, strate was netjies skoon. Almal is vriendelik en behulpsaam."
"Soveel natuur verskeidenheid en byna alles asemrowend! God se handewerk in al sy wonder - dit sluit selfs die verskeidenheid mense in."
"Very small town, although not so quiet as other small towns along the coast. Very clean."
"Tuinroete is maar altyd ons voorkeurbestemming vir ons jaarlikse vakansie. Dit was hierdie jaar effe gedemp as gevolg van vlak 4-inperking, waar jy kos kan koop, maar nie in die eetplek kan gaan sit en kos geniet nie. Strande is mooi skoon en wyd - stap is heerlik. Weer baie gematig (besef ons net weer toe ons na ons koue area terugkeer!)."