Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9467 reviews.
"Dit was my vakansiebestemming as 'n klein seuntjie, so dit sal altyd 'n spesiale plek vir my wees."
"Die Spar is 'n belewenis en het alles waaraan jy kan dink. Verder is alles pragtig en skoon."
"'n Wonderbaarlike Godsgeskenk. 'n Moet-sien en geniet vir mede Suid-Afrikaners. Sonskyn in jou hart!"
"We have known George all our lives even though we no longer live there. We have seen all the major changes and yet we still enjoy visiting and going down memory lane. Thank you."
"Great place, quiet beach and nicely off the beaten track. Go explore the old Blou Krans pass."
"People are friendly as usual and it is a nice and safe environment. Not so busy like at home in Cape Town. It is good being able just to break away, very peaceful and nice place to unwind a bit."
"Ek dink beslis daar is baie om te doen, maar so min word geadverteer. Jy voel gestrand as jy nie self uitgaan en plekke soek nie."
"George en omgewing het pragtige natuurskoon en die kaaskoek op Hoekwil was 'n wenner!"
"Sal beslis weer gaan. Daar is baie om te doen en te sien in die omgewing."
"Verkeers-probleme en die nabygeleë township. Veiligheid kan bevraagteken word."
"Baie om te doen en te sien. Die Kango-grotte en Cango Wildlife Ranch is fantasties."
"Witsand lê my baie na aan die hart en is 'n lieflike, rustige dorpie as jy wil wegbreek van die geraas en gejaag van die stadslewe."