Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

George, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Ons is baie lief vir die Tuinroete."

Witsand, Tuinroete

Waves Of Witsand Guesthouse

"Very quaint, quiet little town with the most friendly people. Lovely view from Pili Pili Restaurant."

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Pragtige dorpie en soveel om aan te bied."

Stilbaai, Tuinroete

Fransie en Doep se Stoep

"Stilbaai is 'n baie mooi en rustige plek."

Mosselbaai, Tuinroete

De Branders 9

"Lekker gemeenskap."

Tuinroete

Oppi Plaas by die See

"Ek woon in die Tuinroete en dit bly fantasties."

Mosselbaai, Tuinroete

Vista Bonita Apartments

"Very lovely place. Kaai 4 is a must visit restaurant!"

Tuinroete

Hartenbos Landgoed 44

"The Garden Route has a lot to offer for all travellers. We have a young child and enjoyed going down to ATKV Hartenbos. It's a nice village like vibe with something for everyone. We enjoyed a round of putt-putt, the heated pool, the variety of restaurants available and the grocery stores had a wide variety of products and brands on offer. There is much to do and places are within a decent driving distance from each other."

Stilbaai, Tuinroete

Osler Place Self-Catering

"A peaceful place, beautiful views. Very relaxing yet not boring. Highly recommend Stilbaai as a top destination."

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Due to Covid, many shops/restaurants, etc. have sadly closed. Therefore less shopping and dining options. However, Knysna is still, and will always be my favourite on Garden Route."

Oudtshoorn, Tuinroete

Mayfair Farm Cottages

"Fantatiese dorp met baie om te geniet en ervaar."

Tuinroete

Luxury Cottage @ Hakuna Matata Game Farm

"Heerlike plek vir 'n kuier met kinders."

Tuinroete

Kula Malaika Foundation Farm Village

"Dis lieflik en mense is baie behulpsaam."

Mosselbaai, Tuinroete

Breaker View

"Pragtige skoon kusdorp sal graag daar wil gaan aftree."

Oudtshoorn, Tuinroete

Kranskloof Country Lodge

"Mense is oor die algemeen baie gejaagd en onvriendelik. "

Wildernis, Tuinroete

Chalet Petit

"Almal so vriendelik en behulpsaam."

Mosselbaai, Tuinroete

Sea Villa @ Diaz Beach

"Mosselbaai is 'n rustige omgewing. Ek hou van die vars seelug wat ek elke oggend kon inasem. Sal definitief weer gaan."

Witsand, Tuinroete

Barnacles

"Inwoners by vriendelik en behulpsaam. Bankteller probleem, naaste banktellers was op Riversdal en toe ons deurry was die dorp se krag af en al die banktellers het nie gewerk nie."

Mosselbaai, Tuinroete

Sandstone Manor

"Baie lekker met baie restaurant- en koffiewinkelgeriewe, lieflike uitsig oor die baai en aangename mense, maar sal eerder Heroldsbaai aanbeveel."

Mosselbaai, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Nog beter kan dit nie word nie."

George, Tuinroete

Lorita's

"Beautiful place to visit. Would love to live there permanently."

Oudtshoorn, Tuinroete

Little Canaan Retreat

"Vriendelike omgewing met baie om te doen!"

Tuinroete

Schoongelegen Rooms

"Bly maar ons gunstelingroete!"

Wildernis, Tuinroete

Dune Side Retreat

"Stukkie hemel op aarde."

Stilbaai, Tuinroete

Harbour Cottage

"Baie skoon dorp wat baie bied om te doen. Uitstekende restaurante, winkels en natuurreservate. Pragtige strande en baie vriendelike mense."

Blad
Blad 155 - Wys 4621 tot 4650
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang