Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Danabaai is 'n pragtige, veilige en skoon dorp met die mooiste natuur in en om die dorp en ook baie naby aan Mosselbaai en Hartenbos. "
"It’s close to the airport, that’s about it, but the surrounding country side is beautiful."
"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."
"Pragtige dorp - sou net wou hê dat daar 'n kafee of winkel tot 8 uur in aand moet oop wees."
"Dit is lekker stil en veilig, lekker staproetes en weg van die dorp se verkeer. Sal definitief weer besoek."
"Pragtige dorp. Ons het reeds die plek kom besigtig om daar te hervestig. Genoeg restaurante, mooi Pick en Pay (nuwe Superspar maak eersdaags oop). Huise en eiendom baie duur, en dus skaars."
"Oudtshoorn, die dorp en omgewing, is 'n wonderlike plek. Daar is baie om te doen en wonderlike gesinsaktiwiteite. "
"Heatherlands is 'n pragtige statige woonbuurt met 'n uitsonderlike aangename stil atmosfeer."
"One of my favourite places with the caves, Swartberg Pass and Meiringspoort a stones throw away. Shops and restaurant close by too."
"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "
"Much bigger and busier than when I was there 25 years ago! But still a town with a moderate climate and easy beach for families."
"A great holiday place when you love hanging on the beach. Ample space for kids to run and play, good surf and close enough to everything to not be isolated. "