Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Hartenbos, Tuinroete

Loerie Singel House

"Het al voorheen daar naweek of vakansie gehou. Iets te doen vir almal en baie aktiwiteite. En ook nou met die zip line ook!"

Knysna, Tuinroete

Brenton on Sea Chalet

"Uitstekend en defnitief 'n bucket list vir enige iemand! Soveel om te doen en soveel uitsigte en 'n ongelooflike mooi wêreld en pas om te besoek!"

Heatherlands, Tuinroete

Pillow & Fern

"Lovely residential area with access to forest and mountain walks, quiet and secure. Not much to do as a tourist, but for business travel it was ideal location, as close to all."

Hartenbos, Tuinroete

29 @ Weenen

"Soos altyd sielsbevredigend."

Mosselbaai, Tuinroete

Oceans Hotel

"Enjoyed the old town, the arty sheds and shops, The Point and Diaz Museum Complex."

Piesangvallei, Tuinroete

Ocean Pearl

"Die mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Jongensfontein, Tuinroete

Dassie Singel Self-catering Units

"Wat 'n mooi rustige plekkie, baie geniet."

George, Tuinroete

Villa Maria

"Mal oor die plek!!"

Island View, Tuinroete

24B Kruger

"Very nice and quiet."

Wildernis, Tuinroete

Wilderness Forest Chalet

"Een van die mooiste plekke in ons land."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Mosselbaai Zipline 'n moet om te doen. Ek en my vrou het dit op ons huiweliksherdenking gedoen en dit was 'n adrenalien rush soos nog nooit tevore nie. Mosselbaai toeriste moet kyk om S.A. Gebore mense goetkooper te laat betaal as wat toeriste van oorsee doen. Die Zipline van Mosselbaai was R900 vir my en my vrou en 15 min toe is dit oor. Ek voel ons as Suid-Afrikaners en burgers van ons eie land word uitgebuit om ons eie mooi land te mag verken. "

Danabaai, Tuinroete

Garden Route Self-catering

"Danabaai is pragtig en veilig."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Villa @ Diaz Beach

"Pragtige, skoon strand. "

Bay View, Tuinroete

Bentonhof

"Baie netjies en skoon, mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Suid-Kaap, Tuinroete

Uniondale Manor Guesthouse

"Ry die Prince Alfredpas, ek waarborg jou jy praat nie weer oor bakkies en rugby by 'n braaivleis vuur nie!"

Keurboomstrand, Tuinroete

O So Kozi

"'n Besoek werd vir jou volgende reis. 'n Regte paradys! "

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"The Frangrance Festival was such fun. Excellent restaurants and food. Altogether a great way to spend a weekend."

Myoli Strand, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Baie mooi, alles skoon, vriendelike mense en daar is uitstekende restaurante en winkels."

Jongensfontein, Tuinroete

SeeBries

"Fantastiese stil plekkie waar jy vir seker kan gaan rus."

Myoli Strand, Tuinroete

Myoli Beach Lodge

"Ek wil weer na Myoli Beach gaan, maar dan wil ek 'n week kuier, want 1 aand is te min."

Jongensfontein, Tuinroete

SeeBries

"Ek sal dit hoogs anbeveel, die natuur is ongelooflik en mens voel so na aan jou Skepper God."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Lieflike veilige vakansiedorpie. Iets vir almal in die gesin."

Wildernis, Tuinroete

Whales Way Ocean Retreat

"Beautiful little town with great restaurants."

Jongensfontein, Tuinroete

Op Eie Houtjie

"Pragtige, rustige, veilige omgewing. Was ons 2de vakansie as gesin. Sal in die toekoms weer daar gaan uitrus."

Blad
Blad 195 - Wys 5821 tot 5850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang