Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Enigste nadeel is dat daar nie regtig winkels is nie en groot inkopies moet by Stilbaai gedoen word. Die plek is baie skoon en veilig."
"Baie netjiese en skoon omgewing, nooit onveilig gevoel in enige strate of winkelsentrums nie. Verskeie goeie restaurante en winkels in Hartenbos."
"Was meer as 10 jaar gelede ook hier en dis hartseer om te sien hoe daar nou skaars skulpe is en mens sien oral dooie visse uitspoel op die strand. Die mens sal sorg vir ons eie ondergang."
"A magical place. The only restaurant in Nature's Valley really needs a Gordon Ramsay makeover. The owner and his staff are tired and need to be enlightened on the transformation that has happened in the world with cuisine and not be afraid of making that change. Fresh vegetables that are not boiled until they are dead, micro greens, vegan options and the huge marketing opportunity they have with the Otter Trail walkers. The Natures Valley community seem to be doing an excellent job at keeping it an unspoiled place with character (if they can prevent the gloomy modern prison grey houses from taking over)."
"A lovely quaint town, that was just what we needed: rest, a welcoming group of people and being in nature. "
"Baie skoon en veilig met lewensredders elke dag. Heerlike strand om sommer die hele dag daar uit te span. "
"Heerlike plek. Word sterk aanbeveel vir vakansie buite seisoen."
"Sedgefield is 'n baie mooi, skoon en rustige dorpie. Die regte plek as jy van jou besige lewe wil weg kom."