Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9575 resensies.
"Dit was KKNK - dus was die dorp besig en ons het nie gekom vir die KKNK nie. Ons tyd was te kort om Wilgewandel High Gate of grotte te besoek. Maar Oudtshoorn bied baie."
"Ons het die dorp geniet asook 'n rit gehad op die Heads Explorer Charter Catamaran. Besoek aan die waterfront, asook die German shop."
"As a registered Tour Guide and travel photographer, I love the garden Route and always enjoy travelling with guests. But I love being a tourist in the Garden Route myself."
"Die ligging van die plek is goed. Ek hou van Mosselbaai as 'n vakansieplek want dit is baie stil. Op die strande is dit veilig om te ontspan."
"A good place to go to rest and have a good break away from city life."
"Naby aan baie besienswaardighede, asook verskeie strande (in 'n 20km radius). As jy bereid is om bietjie rond te ry is dit 'n goeie plek om te bly. Daar is ook 'n baie mooi uitsig met die berge."