Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Jongensfontein, Tuinroete

Amazing Modern Beach House

"Dis 'n lieflike klein dorpie waar 'n mens net wil rus en ontspan!"

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Vriendelike mense, stil, rustige en veilige dorp met baie om te doen."

Hartenbos, Tuinroete

MeTime Guest house & Self catering

"Lieflike vakansieplek. Sal beslis weer Hartenbos besoek. Altyd lekker."

Knysna, Tuinroete

Point Lodge

"Soveel dinge om te doen, maak elke dag 'n spesiale belewenis."

Die Crags, Tuinroete

Moonshine on Whiskey Creek - Butterfly Garden Cottage

"Ideaal vir natuurliefhebbers en almal wat wil wegbreek van die alledaagse gejaag van die lewe."

Brenton-on-Sea, Tuinroete

Brenton on Sea Cottages

"Uiters pragtige, rustige area met asemrowende uitsig."

Hartenbos, Tuinroete

Suidersee, Hartenbos

"Nuwe strandfront area is 'n groot bonus vir Hartenbos met alle besighede en aktiwitiete."

Piesangvallei, Tuinroete

Pladda in Plett

"Dis naby aan die see en sentrale sakekern van die dorp."

Voorbaai, Tuinroete

Ocean Two 12

"Uitstekende restaurant in Route 57. 'n Moet-eet-ervaring tydens enige verblyf daar. Min effektiewe winkels in die omgewing. 'n Tipiese vakansiebestemming."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"It is a great place."

Heidelberg, Tuinroete

Buckhouse Elegant Village Apartment

"A very nice place to stay if you want to breakaway from the busy streets of the city."

Voorbaai, Tuinroete

Diaz Beach Mosselbay

"Die strand is asemrowend mooi en dis so lekker naby klomp plekke."

Oudtshoorn, Tuinroete

21OnKleinKaroo

"Baie oulike dorp. Bid vir reën vir julle en is beslis die moeite werd om daar vakansie te hou. Skoon en netjiese dorp met vriendelike mense. "

Keurboomstrand, Tuinroete

Singing Kettle Beach Lodge

"Een van die mooiste strande in die land!"

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Ideaal vir 'n rustige vakansie, met baie aktiviteite naby genoeg."

Oudtshoorn, Tuinroete

Van Biljon Cottage

"Small town feel. Friendly people who live in Oudtshoorn. Lovely venue for sporting competitions centrally located in town. "

George, Tuinroete

Garden Route Lekkerte Le Vallia

"George is such a beautiful little town and the people are so friendly."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Red Berry Farm is 'n verpligte stop."

Voorbaai, Tuinroete

Sea Breeze 65

"Dit is 'n uitstekende plek en sal baie toeriste trek. Dit is ook 'n familie wegbreek vakansie plek. Dankie."

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Rusplek. Ideaal as jy rus vir jou siel wil hê."

George, Tuinroete

Plaas Knoetzie Kamma

"Ry die berg van bo uit. Dis beslis die moeite werd en is boonop goedkoop. Die vervoermuseum is ingesluit by die kaartjie en vorm 'n puik dag vir die familie saam met die 'power van' rit."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Ankergooi

"Stilbaai is een van die juwele van die Suid-Kaap, 'n móét vir elke reisiger."

Blad
Blad 244 - Wys 7291 tot 7320
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang