Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Witsand is 'n asemrowende mooi plek! 'n Juweel langs die kus. Pili Pili restaurant kan beslis aanbeveel word, hulle diens is puik en die kos heerlik! Hierdie dorpie sien my beslis elke jaar vir vakansie."
"Great destination to relax and do things at your own pace. Cango Wildlife Ranch, Cango Caves, Rust en Vrede Waterfall and Wilgeneul Farm all exceeded our expectations. Town is friendly and loads of restaurants to choose from."
"Bird life enjoyed fresh fruit and cheese while we enjoyed our breakfast, was a surprise we did not expect."
"Oudtshoorn self is '\n lieflike plek so baie om te doen en die mense is so vriendelik daar."
"Silwerskoon dorp, ons kom van die Oos-Kaap en ek wil nie politiek hierby betrek nie, maar dit verskil hemelsbreed van hoe dit hier by ons lyk! Ons sien met verlange uit om julle weer te besoek!"
"'n Pragtige stil kusdorpie langs die see met pragtige uitsigte oor die see of binneland na die berge."
Mossel Bay Central, Garden Route
Bay Vista Guesthouse"Baie netjies en was verbaas oor al die interessante winkeltjies/restaurante wat ontstaan het."
"Die plek is netjies en skoon en word goed onderhou. Die mense in Danabaai is baie vriendelik en behulpsaam."
"Ons bly elke jaar verskeie kere daar, weg uit Knysna se gewoel maar naby al die besoekersopsies van die omgewing."