Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9274 reviews.
"Lovely for a relaxing weekend away from everything but also plenty to see and do with the sea and lagoon and many hikes and walks."
"There is not much in the town of Hoekwil - it’s a quaint village visit for coffee. The surrounding countryside is lovely."
"Ons was nou weer vir eerste keer na die opgradering van Hartenbos daar vir 'n naweek en was heel aangenaam verras oor als,en ons het ons tydjie daar terdeë geniet. Gaan binnekort sommer weer gaan kuier."
"Dit bly een van die heerlikste vakansiebestemmings in Suid-Afrika."
"Oudtshoorn has really grown on me in this past 2 years that I have come here. I will be back every year to visit this jewel of a place."
"Definitief 'n plek waarna ons wil terugkeer. Binne in Meiringskloof geleë en omring met die Swartberg se koppe. Werklik asemrowende uitsig."
"De Rust en omgewing is van ons gunsteling plekke. Die dorp se inwoners doen moeite om dit aantreklik te maak. Ry gerus die agterpaaie, ontmoet die mense en besoek die padstalle en koop hul ware. Hier leef hul nog vir mekaar. Ons het die klein dorpies nodig en ons moet hul ondersteun."
"Ek beveel Voorbaai aan. Na my verblyf in Voorbaai sal ek nie sommer weer by Hartenbos vakansie hou nie."