Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Keurboomstrand is ongelooflik mooi! Dis stil, rustig en veilig. Ek wens ons kon langer bly. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel!"
"Die eienaar het ons, sonder enige ekstra koste, gehelp om 'n kombuistee aan te bied by die woonstel! Ons het dit opreg waardeer! Puik diens!"
"Baie mooi. Ver genoeg van die mense massas en naby genoeg aan Knysna vir inkopies."
"In die Karoo. Lieflike kalmte in die omgewing. Mens kan regtig jou hart daar verloor."
"My eerste keer by KKNK. Goed georganiseerde fees saam met baie doen dinge in en om die dorp! Baie vriendelike mense."
"Lieflike dorpie met aangename mense en 'n groot hoop wonderlike dinge om te sien."
"Tydens die fees is daar baie shows om te kyk was dit lekker maak. Die dorpie self het nie baie om te doen nie, maar in die omliggende area is daar baie lekker en interessante plekke. Jy kan Oudtshoorn as jou basis gebruik."