Verified Reviews

Garden Route

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route

Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.

Oudtshoorn, Garden Route

Cango Accommodation Units

"Stad met veel bezienswaardigheden. Vooral het Nel museum is top."

Hartenbos, Garden Route

Lagoonette

"Uitstekende plek."

Herold's Bay, Garden Route

Makarios on Sea

"Promenade in goeie toestand en as dorpie goed versorg."

Albertinia, Garden Route

7 Mill

"Pragtige ou klein plekkie wat redelik sentraal geleë is tussen Mosselbaai, Stilbaai en Riversdal. Soos die joggie by die brandstof hawe kla: "Daar is nie veel te doen hier nie madam". Maar soms, wil ons mense van die stad, regtig nie veel doen nie. Die rustigheid is genesend en die stilte restorerend. In die stilte vind jy juwele in mense en klein winkeltjies en stil grond paadjies na vriendelike tannies en ooms wat lekker baie kan praat terwyl jy gelukkig nie een woord hoef te uiter nie. "

Herold's Bay, Garden Route

Dut Hut

"We loved the view and the beach."

Hoekwil, Garden Route

Wilderness Metanoia

"Ek het nooit gedink Hoekwil het sulke mooi plekkies nie, maar is 'n mooi en rustige plek."

Joubertina, Garden Route

Mount Africa

"Dis 'n lieflike plek."

Dana Bay, Garden Route

Garden Route Self-catering

"Pragtige, stil en rustige omgewing."

Witsand, Garden Route

Suzys Accommodation

"Witsand is ideaal as mens van die stedelike gewoel wil wegkom. In die omgewing is interessante plekke om te besoek: die pont by Malgas, de Hoop natuurreservaat, Infanta. Heidelberg het pragtige ou geboue en ' Aan de Kanaal' koffiewinkel is 'n moet. "

Still Bay West, Garden Route

Ankergooi

"Pragtige, rustige vakansie plek."

Hartenbos, Garden Route

Hartenbos Self-catering Apartment

"Baie mooi omgewing. Ons dink alweer aan ons volgende besoek daar. Sal baie graag weer wil gaan as dit enigsins moontlik is. "

Jongensfontein, Garden Route

Alika's

"Ons hou van private strande, min mense en nie baie winkels nie. Die natuurskoon is pragtig!"

Herold's Bay, Garden Route

Makarios on Sea

"'n Klein paradys, stil, privaat en prentjiemooi!"

Hartenbos, Garden Route

Hartenbos Accommodation

"Baie goeie vakansie dorpie."

Herold's Bay, Garden Route

Dut Hut

"Lieflik, baie mooi."

Harkerville, Garden Route

Masescha Country Estate

"Dink daar is werklik baie om te sien en te beleef in Harkerville sonder om ver te ry."

Nature's Valley, Garden Route

Tranquil Beach House

"Lovely for a relaxing weekend away from everything but also plenty to see and do with the sea and lagoon and many hikes and walks."

The Crags, Garden Route

Green Hills Forest Lodge

"Baie sentraal en naby aan al die lekker wynplase."

Lake Brenton, Garden Route

Glen House

"Beautiful and peaceful environment."

Harkerville, Garden Route

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

"If you need rest and peace that's the place."

Gouritzmond, Garden Route

Gouritz Guesthouse

"Small, close to the ocean, only one shop and restaurant."

Keurboomstrand, Garden Route

O So Kozi

"Goede uitvalsbasis voor verdere uitstappen, mooie stranden."

Hartenbos, Garden Route

Treklaer Lodge

"Ek dink dit is 'n baie veilige, rustige en aangename vakansiebestemming."

Hoekwil, Garden Route

Wayside Inn

"There is not much in the town of Hoekwil - it’s a quaint village visit for coffee. The surrounding countryside is lovely."

Page
Page 259 - Showing 7741 to 7770
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers