Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9274 resensies.

Old Place, Tuinroete

Feel @ home

"Al wat hulle kort is WIFI"

De Nova, Tuinroete

CBS Accommodation

"No hustle & bustle."

Hartenbos, Tuinroete

Treklaer Lodge

"Dit sou help as hulle my voor die tyd laat weet het dat ons nie daar kon vertoef nie en nie op die dag wat ons daar aankom nie. Ek is eintlik teleurgesteld."

Glentana, Tuinroete

Melkhoutkloof Guest House

"Pragtig, skoon, veilig en "lekker" mense! Stil strand en "well manicured". 'n Heerlike plek vir siel en liggaam."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders 50

"Hartenbos bly maar die beste vakansie in Suid Afrika."

Oudtshoorn, Tuinroete

Oppi Dam

"Die plek is warm."

Bay View, Tuinroete

Mossdop

"Pragtige area met beeldskone strand."

Witsand, Tuinroete

@ The Whales

"Surprised to find limited shops and other facilities."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

W21 Guest Rooms

"Just great experience."

Stilbaai-Wes, Tuinroete

Wag-'n-Bietjie

"Perfekte wegbreekplek!"

Voorbaai, Tuinroete

37 La Palma Villas

"Veilige swemstrand."

Tergniet, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Ek en my man is eintlik groot Weskus aanhangers, maar het die afgelope 2 jaar in daardie omgewing vakansie gaan hou, en het so baie daarvan gehou dat ons dit baie sterk oorweeg om daar te gaan aftree."

Lake Brenton, Tuinroete

Glen House

"Pragtige natuur omgewing buite die dorp met fantastiese uitsigte oor Knysna. Veral aanbeveel as gevolg van bokkies, hasse en vele ander."

Tergniet, Tuinroete

Kusweg Wegbreek

"Vir die jongklomp is Tergniet nie 'n swemstrand nie, maar vir die ouer garde is dit 'n ideale wegbreek van stadsgewoel. Vir die avontuurlustiges is daar baie besieningswaardighede in die omgewing."

Myoli Strand, Tuinroete

Eagle's Rest on Sea

"Mooi en veilige strand."

Heroldsbaai, Tuinroete

Oupa se Pitte Top Unit

"Beste vakansieplek in Suid-Afrika!"

Lake Brenton, Tuinroete

Bibi Ellipsis

"Baie netjiese perseel en dit was wonderlik om so na aan die natuur te wees en diere te sien wat kom groet."

Sedgefield, Tuinroete

Swartvlei Guest Farm

"Bly maar 'n skilderagtige omgewing."

Mosselbaai, Tuinroete

Altelekker by die See

"Baie mooi plek met vriendelike mense en skoon strande. Een baie opvallende ding, was die verkeer. Mense het nog respek vir ander padverbruikers, respek vir verkeersbeamptes/wetstoepassers. Ek gaan terugkeer vir 'n kuier Mosselbaai toe, maar baie beslis vir 'n langer periode."

Jongensfontein, Tuinroete

Seesig Chalets

"Skoon en netjiese dorp. Ek het waardering vir die munispaliteit en die mense van Jongensfontein wat moeite doen om hulle dorp netjies en skoon te hou. Die dorp lyk ook nie 'moeg' nie."

Tuinroete

Eagle's Nest

"Veilig en mooi."

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Four Seasons Guest House

"Perfectly positioned, for exploring the Garden Route, and an easy drive from Cape Town."

Nature's Valley, Tuinroete

Lazy Days

"Nature's Valley is fantasties! Ongelooflik rustig en die natuurskoon is van die beste in die wêreld! Gaan stap gerus gedeeltes van die Otter-staproete en neem jou kanoe en SUP saam! Ons het 'n fantastiese tyd gehad!"

Knysna, Tuinroete

Tree-Top Glory Dawn Honeymoon Hideaway

"This is one awesome place, the best holiday I ever had. People in Knysna are so friendly and the service all around is stunning."

George, Tuinroete

Willow Cottage

"Die gevoel en gasvryheid van 'n klein dorpie alhoewel dit 'n groot plek is."

Hartenbos, Tuinroete

De Branders Nr 48

"Die lekkerste plek vir rus/ontspan/vakansie. Geen onnodige ryery nie. Als wat jy nodig het is gerieflik naby. Ons is verlief op Hartenbos en De Branders."

Sedgefield, Tuinroete

Bleshoender Accommodation

"Het 'n beter restaurant op die strand verwag. "

Blad
Blad 259 - Wys 7741 tot 7770
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang