Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9181 reviews.
"Wonderlike omgewing en lieflike plek om vakansie te hou. Sal graag in Mosselbaai omgewing wil gaan aftree. Baie skoon en netjies en mense is baie gasvry. "
"Pleasantly surprised with the sighting of an orderly and clean town; would consider it for retirement; Outeniqua transport museum was a bonus."
"Alles is werkend soos ons deur Stilbaai gery het. Die munisipaliteit was oral besig met herstelwerk."
"Dis 'n vakansie vir stilte en rustigheid. Daar is nie winkeltjies of so iets nie en daar is ook nog nie baie mense nie."
"Beautiful place, safe, clean, with plenty of attractions, nice beaches and a vibe."
"In die konteks van die toestand van Suid-Afrika in terme van plaaslike regering, voel en lyk Mosselbaai soos 'paradys'."
"Beslis 'n toeriste-aantrekliheid met toegang tot verskeie strande, Oudtshoorn, en toeriste-aantreklikhede."
"Ons is mal oor Sedgefield, sal perfekte aftree plekkie wees, indien eiendom bekostigbaar was. Dit lyk na baie stil en rustig en veilige plekkie."
"Net verkeer heen en weer na Mall toe wat gedurig 'n probleem is. Sit maar ekstra reis tyd by."