Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Pragtige skoon toeriste-vriendelike dorp. Wil daar gaan aftree eendag. Nr 1 in die hele land!"
"Goeie ligging om te ontspan en die Tsitsikamma te beleef. Goeie keuse vir natuurliefhebbers."
"Witsand is 'n pragtige stunning beach waar mens lekker ver kan gaan stap. Winkeltjies is ok. Nella's het al die basics wat mens seker nodig het. Maar 'n spar of so iets sou nogal great gewees het. En maybe lekker arts en crafts shop sal ook awesome wees om soos 'n aandenking van Witsand huistoe te kan neem. Maar dit bly 'n pragtige plekkie en mens voel veilig daar. "
"Alhoewel Witsand 'n hengelbestemming is, is daar meer as genoeg om te doen of om net te ontspan en leeg te lê."
"Reebok as bestemming bied soveel rustigheid en die pragtige natuur. 'n Regte Kaapse see reuk van fynbos."
"Heerlike eetplekke naby, bv. Senza onder by die "Heads". Waterfront ook lekker vir uitstappie."
"Ons het nie tyd in Oudtshoorn deurgebring nie. Onbekend aan die toeristebestemming."
"'n Lekker bestemming met interessante winkeltjies. Volop eetplekke wat vir elke smaak voorsiening maak. "
"Jongensfontein is a very nice and scenic site to visit. It is a very safe and clean environment."
"Die see is 'n groot pluspunt en die dorpie lyk asof mens nog baie daar kan ontdek. "