Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Marina N. - 23rd January 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Absoluut my favourite.
Stephen C. - 22nd January 2020
staying in Old Place, Tuinroete
Reis gewoonlik net deur.
Hennie L. - 22nd January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Heerlike plek. Word sterk aanbeveel vir vakansie buite seisoen.
Dialet H. - 22nd January 2020
staying in Reebok, Tuinroete
Wonderlike plek om vakansie te hou.
Vernoll A. - 22nd January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is 'n baie mooi, skoon en rustige dorpie. Die regte plek as jy van jou besige lewe wil weg kom.
Nicky H. - 21st January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
She loved it there.
Ilse D. - 21st January 2020
staying in Sedgefield, Tuinroete
Sedgefield is 'n heerlike rustige vakansie dorp met al die basiese noodsaaklikhede daar verkrygbaar!
Jan F. - 21st January 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Perfek vir hengel en net rustigheid.
Natasha M. - 21st January 2020
staying in Bodorp, Tuinroete
Geleë naby winkels en hoofstrate.
Nico V. - 21st January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie besig gewees, ongelukkig te besig vir ons.
Jeremia B. - 21st January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die lekkerste vakansieplek.
Clara E D. - 21st January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
A pleasant surprise. Businesses, people very friendly and accommodating. Will definitely revisit.
Rona D. - 21st January 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Sal witsand keer op keer besoek.
Marile B. - 21st January 2020
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Baie lekker plek.
Michelle R. - 21st January 2020
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ons is baie lief vir Mosselbaai en reis ten minste 2 to 3 keer 'n jaar Mosselbaai toe.
Anneline C. - 21st January 2020
staying in The Island, Tuinroete
Dit is pragtig! As jy werklik wil rus en stilte soek is The Island jou bestemming.
Rugaya C. - 21st January 2020
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Die area is pragtig en die see was baie lekker en veilig om te gaan swem.
Debbie M. - 21st January 2020
staying in Glentana, Tuinroete
Pragtig, rustig en met lekker strande om te swem en te stap.
Sandra K. - 21st January 2020
staying in Witsand, Tuinroete
Ons het bietjie rondgery daar en mense daar is baie vriendelik.
Abel K. - 20th January 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Die restaurante sê hulle is vol bespreek, dan is daar skaars iemand. Ek dink hulle kon ons Saterdagaand gehelp het as hulle wou. Dankie vir Blue Olive wat ons gehelp, sal weer julle ondersteun.
Adolf H. - 20th January 2020
staying in Hersham, Tuinroete
Skoon, mooi en netjies.
Louise L. - 20th January 2020
staying in Southern Cross, Tuinroete
Pragtige sandstrand. Ons was bly hulle het so baie reën gekry terwyl ons daar was!
Peter H. - 20th January 2020
staying in De Rust, Tuinroete
Very friendly folk. A must is coffee at Ray's and freshly made pastries at Karoo Rouge. They have a fantastic range of veldskoene in many colours. Lorraine will make you some awesome coffee.
Theresa B. - 20th January 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige plek, met baie mooi strande en naby aan areas soos Hoekwil, Sedgefield ens. wat definitief die moeite werd is om te besoek.
Herman F. - 20th January 2020
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Plettenbergbaai is 'n uitstekende vakansiebestemming, bietjie besig in Desember, maar rustig in die nuwejaar. Ons hou al die afgelope 5 jaar vakansie in Plettenbergbaai en was nog nooit spyt nie. Jy is bederf met keuses as dit by strande kom, van die hoofstrand langs Beacon Isle Hotel tot die kilometer lange strande nader aan Robberg en Lookout Beach naby die lagoon. Al die winkels en eetplekke in en om die hoofstraat kan jou ook vir ure besig hou.
Ewald S. - 20th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wil sommer weer gaan en langer bly.
Sonya H. - 20th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie vriendelike mense. Weer was fantasties.
Marlize N. - 20th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
As iemand wat in Hartenbos groot geword het, was hierdie nou my eerste keer weer daar na al die veranderings. Die nuwe seefront is nie so lekker soos die ou een nie. Alles is meer moeite om by uit te kom. Dinge is nie so toeganklik soos altyd nie. En die pretpark se pryse is belaglik. Betaal om in te gaan en dan betaal vir elke ding wat jy wil doen. Ons is dus Diaz toe vir vermaak vir die kinders. Maar dit bly mooi en lekker.
Charlotte E. - 20th January 2020
staying in Costa Sarda, Tuinroete
Mooi, rustige woonbuurt naby Waterfront en middedorp. Fruit Lover's Market op staproete langs die meer.
Silvia K. - 20th January 2020
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Altyd lekker om daar te kuier.
Petro P N. - 20th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dis net 'n vreeslike lekker plek.
Freddie M. - 20th January 2020
staying in Hartenbos, Tuinroete
Wonderlike dorpie met all entities bymekaar. Hoef nie te ver te gaan nie.
Anna N. - 19th January 2020
staying in Stilbaai-Wes, Tuinroete
Die beste vakansiebestemming!
Gc D. - 19th January 2020
staying in Wildernis, Tuinroete
Pragtige dorp. Sal beslis weer terugkeer.
Christopher C. - 19th January 2020
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Toeganklik tot hele Suid-Kaap, baie lekker weer.
Ihsaan A. - 19th January 2020
staying in Tuinroete
Beautiful.
Pieter W. - 19th January 2020
staying in De Rust, Tuinroete
‘n Pragtige dorpie met outydse sjarme en moderne dienslewering.
Hennie V. - 19th January 2020
staying in Knysna SSB, Tuinroete
Sien sterre.
Johann P. - 19th January 2020
staying in Pinnacle Point, Tuinroete
Arguably the most beautiful golf estate in South Africa.
Nico V. - 19th January 2020
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Vriendelike mense net waar jy gaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za