Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9271 resensies.

Kleinkrantz, Tuinroete

Sea and Lakes Self-catering Unit

"Dis maar eintlik meer soos 'n woonbuurt. Toeriste sal nie veel daar vind om te doen nie, maar ander toerisme-hoogtepunte is so naby dat dit nie 'n probleem sal wees nie."

Tuinroete

The Guineafowl

"Beste toeristebestemming in die land!"

Sedgefield, Tuinroete

The Gull

"Gunstelingplek."

Witsand, Tuinroete

Joune

"Lekker vakansiedorpie. Is net bekommerd oor die massiewe sandduine."

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Sommer lekker warm! Maar skoon en die natuur hier is pragtig, die ry tussen die berge deur op pad Cango is asemrowend mooi."

Riversdal, Tuinroete

Die Opstal

"Small town with not so much of things to do but it is really a good town too."

Oudtshoorn, Tuinroete

Langenhoven B&B

"Sentrale vakansiebestemming. "

Witsand, Tuinroete

Baby Whale Bliss

"Mooiste strand wat ons in 'n langtyd besoek het - met die Breederivier wat ook daar is. Baie plek om te stap en te verken. Goeie restaurante, heerlike kabeljous geëet by Anchorage."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"'n Wonderlike juweel van 'n dorp met ongelooflik baie om te doen!! Inteendeel so ek aanbeveel mens bly langer daar oor aangesien daar soveel besienswaardighede is!"

Witsand, Tuinroete

Waves Of Witsand Guesthouse

"Wonderful whale sighting spot, 91 whales in bay today (aerial spotting), will definitely be back."

Wildernis, Tuinroete

Far Niente Beachfront Guesthouse

"Wild and peaceful with amazing beach and good restaurants."

Oudtshoorn, Tuinroete

PurePlaas

"Ons was baie verras oor die netheid van die toilet geriewe, dis iets wat die munisipalitiete van die Weskus en Kaapstad dalk tips by kan kry. Nêrens moes ons rondsoek vir kleingeld om hulle geriewe te gebruik nie en orals was skoongeriewe en 2 ply toiletpapier. Oral was iemand altyd beskikbaar om te help. Meiringpoort is ñ goeie voorbeeld waar skoongeriewe en sekuriteit beskikbaar was by alle rus stop plekke."

Sedgefield, Tuinroete

Haven on Hoopoe

"Beautiful town. Lovely walks and good facilities."

Tuinroete

Amazing Modern Beach House

"Die Tuinroete is 'n juweel in ons land. Ons het die see en berge, goeie paaie, en vele meer."

Knysna, Tuinroete

At The Loerie

"Ek was baie beïndruk met die plek. Sal weer daar kom bly. Dis waarde vir geld. Sal die akkommodasie vir ander aanbeveel."

Oudtshoorn, Tuinroete

Turnberry Boutique Hotel

"Daar is baie om te doen rondom die dorp. Heel lekker plek."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Pragtige plek met wonderlike mense."

Sedgefield, Tuinroete

Apartment 22

"Lovely, peaceful town with friendly people."

Knysna, Tuinroete

Knysna Belle Guest House

"Beste plek vir jou wittebrood. Baie dinge om te doen. 'n Week is nie genoeg nie."

Riversdal, Tuinroete

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Cannot say too much. Beautiful area. Only stayed overnight but felt the friendliness & warmth of the town. Would love a longer visit. Clean town."

Heidelberg, Tuinroete

Wilgenhof Kothuis

"Goed versorgde dorpie met ouwêreldse sjarme."

Riversdal, Tuinroete

Meurant

"Klein, lekker dorpie. Ek was al 'n paar keer daar. Dis 'n lekker ruspunt, maar nie so baie besienswaardighede nie. "

Uniondale, Tuinroete

Schulteheim Hotel

"Pragtige en skoon dorp."

Plettenbergbaai, Tuinroete

Keurbooms Getaway Studio

"Four long sandy beaches, the Robberg and the Outeniquas in the distance - what more can you ask? There was a shark attack fatality on the day we arrived, but that can always happen off our coast."

Knysna, Tuinroete

Salt River Lodge

"Vir ons al bietjie te gekommersialiseer. "

Oudtshoorn, Tuinroete

Come Home

"Lots of variety for everyone to see and enjoy."

Blad
Blad 71 - Wys 2101 tot 2130
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang