Geverifieerde Resensie

Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.

Stilbaai, Tuinroete

Mama Mia @ Charlotte House

"Fantastic little town. Love the place."

Sedgefield, Tuinroete

Kiewietjie Cottages

"Oulike plek, restaurante lekker kos teen billike pryse."

Mosselbaai, Tuinroete

Diaz Hotel and Resort

"Goed geleë naby die George lughawe en ander kleiner strande en oorde."

Tuinroete

Sea View at Reebok

"Die natuur sê als."

George, Tuinroete

ArendsRus Country Resort

"Baie lekker, sal beslis weer kom kuier."

Vleesbaai, Tuinroete

Oppistoep

"'n Wonderlike rusdorpie."

Mosselbaai, Tuinroete

View @ The Bay Apartment 8

"Pragtige, rustige dorpie. Baie om te doen."

Tuinroete

Trogon House and Forest Spa

"Tuinroete is die perfekte plek om rond te toer en aktiwiteite te doen. Bittermooi plekke om te gaan slaap."

Witsand, Tuinroete

Whale Cliff Accommodation

"'n Buitelander sal die view baie geniet en oorgenoeg waarde vir hulle geld kry!"

Knysna, Tuinroete

Fernhill Tented Treehouses

"Had a great lunch at Boawow in the foundation - it's simply a beautiful destination."

George, Tuinroete

Camphers Rest

"George is great."

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Awemrowend, mooi en netjies skoon."

Oudtshoorn, Tuinroete

Old Mill Lodge & Restaurant

"Be careful of your restaurant choices in town. Two bad experiences."

Stilbaai, Tuinroete

Genot

"Die Hessequa Herritage fees was bykomende vermaak vir ons naweek, dit was lekker en ons voel ontspanne na die naweek se wegbreek."

Sedgefield, Tuinroete

Apartment 22

"Die bome het ongelukkig 'n uitwerking gehad op my hooikoorsvlakke, anders is Sedgefield die ideale plek vir rustigheid. "

George, Tuinroete

The Camello

"Aangename plek. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n aanbeveling vir toeriste."

George, Tuinroete

Little Fern And Peace Lilly

"George is 'n lieflike plek. Die atmosfeer is skoon en rein. Soveel prag en pret!"

Groot-Brakrivier, Tuinroete

Kontrei BB

"Ken gebied oor jare heen en voel altyd welkom. Ideaal vir almal, jong besoekers, dié met gesinne, én ouer persone. See, saffier en sonneskyn!"

Knysna, Tuinroete

Ferien am Meer

"Ons was al baie in Knysna en sal beslis weer kom! Baie lief vir hierdie omgewing!"

Knysna, Tuinroete

110 Bay View

"Redelik baie om te sien en te beleef."

De Rust, Tuinroete

Vredelus Plaas Verblyf

"De Rust is a beautiful small town and conveniently placed for travel in the Karoo."

Mosselbaai, Tuinroete

Lagoonette

"Mosselbaai is 'n wenner en Hartenbos is vir oud en jonk!"

Oudtshoorn, Tuinroete

De Oude Meul Country Lodge and Restaurant

"Oulike dorpie, baie mooi historiese geboue."

Mosselbaai, Tuinroete

Eden Guest House B&B

"Skoon met geen gate in die teerpaaie nie."

De Rust, Tuinroete

De Rustica Stable Stay

"Jy gaan De Rust toe om te ontspan."

Mosselbaai, Tuinroete

La Palma 43

"Baie besienswaardighede en restaurante om te besoek. Baie matige weer."

Tuinroete

SeeBries

"Dis 'n moet! Die natuurskoon is onbeskryflik mooi."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang