Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9271 reviews.
"Hou van die omgeving en die rustigheid. Werkloosheid moet aangespreek word. Baie mooi wêreld."
"Die mees fantastiese plek. Love die lekker swemstrand. Baie beslis 'n weer-kom werd."
"Oudtshoorn-omgewing bied 'n wye verskeidenheid van toerisme-aantreklikhede. Die dorp self kort aandag en is nie so netjies en rommelvry soos wat verwag word nie."
"Beautiful place, but not many amenities for non-boating visitors. Perhaps the area is best visited in summer."
"Pragtige dorpie aan die voet van due Swartberg. Klein entjie van die natuurskone Meiringspoort."
"Die dorp is mooi skoon en die mense wat ons mee te doen gehad het was almal baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker plekkie."