Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8599 resensies.
Nicolaas V. - 1st May 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Een van my gunsteling vakansiedorpe aan die kus.
Johnny T. - 1st May 2019
staying in Danabaai, Tuinroete
Ek gaan beslis vir my 'n erf daar kry lieflike plek alhoewel ek sal voorstel vir nog in ingaan- of uitgaanpunt na dorp want net 1 pad na Danabaai is nie ideal nie.
Tom W. - 1st May 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Baie mooi skoon plek op die see met alles stapafstand wat jy benodig vir selfsorg.
Jo-anne S. - 1st May 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Dis amazing. Ons was mal daaroor.
Derek F. - 1st May 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Perfect holiday destination.
Elizabeth F. - 30th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Awesome plek en daar is soveel om te doen.
Annemarie C. - 30th April 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Pragtige skoon plek met baie aangename inwoners.
Gerda V. - 30th April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Lieflike vakansieplekkie met pragtige strand.
Marius V. - 30th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die beste plek op ons planeet. Skoon en stil en mense is baie vriendelik en behulpsaam.
Lené V. - 29th April 2019
staying in Bay View, Tuinroete
So baie aktiwiteite, winkelsentrums en restaurante. Veilig en pragtige views!
Vennessa S. - 29th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is fantasties.
Salome S. - 29th April 2019
staying in Wildernis, Tuinroete
Maak baie min voorsiening om klein kindertjies te vermaak wanneer die weer sleg is!
Stefanus C. - 29th April 2019
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Ons sal beslis weer van die fasiliteit gebruik maak indien ons in Stilbaai wil oornag.
Lizel J. - 29th April 2019
staying in Glentana, Tuinroete
Glentana is 'n uitmuntende vakansiekeuse. Dit was mooi skoon en stil en rustig. Ons kon geen fout kry.
Cedric J. - 29th April 2019
staying in Riversdal, Tuinroete
Pragtige, rustige veilige.
Eugene K. - 29th April 2019
staying in Loerie Park, Tuinroete
Dit was netjies en modern.
Johannes C. - 29th April 2019
staying in Paradys, Tuinroete
Insanely beautiful.
Monica S. - 28th April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Rustige dorpie met mooiste uitsigte en vriendelike mense.
Raymond R. - 28th April 2019
staying in Blanco, Tuinroete
Pragtige, boomryke plek.
Ansie V. - 28th April 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
Pragtige plek en naby al die nodige winkels en vermaaklikheidsplekke.
Tom W. - 27th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Baie mooi, skoon dorp met pragtige ou, mooi instandgehoude geboue met genoeg winkels om aan die behoeftes te voldoen. Pragtige Spar met alles wat nodig is vir selfsorg!
Warren W. - 27th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Dit is een van die mooiste plekke in ons land! Beslis 'n moet sien.
Gerda S. - 27th April 2019
staying in Jongensfontein, Tuinroete
Amper net so mooi soos ons eie Reebok. Vriendelike, hulpvaardig mense. Besoek Drie Pikkewyne, lekker seekos.
Bebbie L. - 27th April 2019
staying in Klaarstroom, Tuinroete
Moenie dié juweel verbyry nie! Al is dit net vir 'n heerlike ete en hul tuisgebakte brood.
Dirk H. - 26th April 2019
staying in Stilbaai-Oos, Tuinroete
Oulike dorp en sal dorp weer besoek. Begrafplaas lyk baie netjies en pluspunt vir dorp.
Anzel O. - 26th April 2019
staying in Keurboomstrand, Tuinroete
Lieflike plek en ons kom weer Desember hier vakansie hou!
Retha K. - 26th April 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
If safety is your main concern then this is ideal. A lot of activities in the estate as well yoga, private beach, play park for kids, mini golf with a view and more. Was perfect for us with our 21 month old.
Barbara N. - 25th April 2019
staying in Knysna SSB, Tuinroete
My tyd in Knysna was beslis te gou oor en verby.
Tracy S. - 25th April 2019
staying in Heroldsbaai, Tuinroete
Friendly people and clean streets.
Kashiefa W. - 25th April 2019
staying in Vleesbaai, Tuinroete
Revitalising place, absolutely relaxing.
Avril L. - 25th April 2019
staying in Sedgefield, Tuinroete
Lief vir die plek.
Andre L. - 24th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtige dorpie.
Ellen O. - 24th April 2019
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Baie lekker restaurant-opsies. Sal weer aanmeld!
Jacques S. - 24th April 2019
staying in Piesangvallei, Tuinroete
Ons is gereelde besoekers daar. Baie sentraal en hoofroete vinnig bereikbaar, sonder om deur die erge verkeer te gaan. Naby die gholfbaan en hoofstrand.
Rodwyn T. - 24th April 2019
staying in Voorbaai, Tuinroete
See stars.
Japie V. - 24th April 2019
staying in Gouritsmond, Tuinroete
Dit is 'n plekkie waar jy net rustig kan raak en jou batterye herlaai.
Hannetjie D. - 24th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die beste vakansieplek of wegbreekplek.
Ronel B. - 24th April 2019
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Oudtshoorn is a beautiful and relaxing setting in the Karoo with friendly people and enough entertainment for all. Great place to visit with lots of great places to eat and enjoy a wonderful holiday.
Sonia M. - 24th April 2019
staying in Thesen Islands, Tuinroete
Impeccable location and views.
Annalise E. - 24th April 2019
staying in Hartenbos, Tuinroete
Die plek om te wees wat alles bied en nog meer.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za