Resensies van Garden Route

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.67 uit 5 gekry volgens 8623 resensies.
Sarina C. - 4th February 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Iets vir almal en pragtige natuurskoon.
Jason K. - 4th February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Dave's Kitchen is tops.
Adli L. - 4th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
My 2de nuwe gunstelingvakansiebestemming naas Kaapstad.
Marissa O. - 4th February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Ek sal enige tyd weer in Mosselbaai kuier!
Annelize L. - 3rd February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n lekker plek, sal definitief weer gaan vakansie hou daar.
Talita R. - 3rd February 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Stunning area.
Gideon M. - 3rd February 2021
staying in Vermaaklikheid, Tuinroete
Rustig verby. Pragtige omgewing.
Shamila V. - 3rd February 2021
staying in George, Tuinroete
George is the one place I would never leave to go and live in a other country. George has the most friendly people on earth.
Maria F. - 3rd February 2021
staying in Riversdal, Tuinroete
Die gemeenskap se mense is almal baie vriendelik en behulpsaam.
Dawid D. - 3rd February 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Have always loved Stilbaai.
Melinda G. - 3rd February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Een van die mooiste plekke in SA met die beste klimaat. Baie besienswaardighede en aktiwiteite in die omtrek.
Dilshad G. - 2nd February 2021
staying in Sedgefield, Tuinroete
Beautiful, green and clean.
Nicky N. - 2nd February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Ons gunsteling-vakansiebestemming.
Fanie V. - 2nd February 2021
staying in De Rust, Tuinroete
Baie pragtige dorpie met alles wat ‘n mens kan nodig kry.
Henry C. - 1st February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Wonderlike bestemming en uithangplek vir die hele gesin. Omgewing en uitsig pragtige. Het dit regtig geniet.
Harold V. - 1st February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Alles is goeie gehalte en naby mekaar. Dankie. Hooray Mosselbay.
John S. - 1st February 2021
staying in Nature's Valley, Tuinroete
Dit is die perfekte bestemming vir mense wat graag uit die stad wil kom! Dit is wonderlik groen en privaat. Daar is baie staproetes en dit is heerlik om met fietse die strate vol te ry. Dit is ongelooflik skoon en die mense is oneindig vriendelik.
Hanli D. - 1st February 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Baie stunning view, ons geniet die Tuinroete as 'n weggaan-geleentheid.
Clarenchia S. - 1st February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is 'n pragtige plek. Daar is so baie om te sien en doen maar eenvoudig net nie genoeg tyd vir alles. Ek sal dit beslis aanbeveel.
Nkululeko M. - 1st February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mossel Bay is absolutely beautiful.
Elsa D. - 1st February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Wildernis is 'n pragtige plek. Heerlik restaurante. Die dorp is klein, maar Wildernis het 'n lieflike stapstrand wat vir kilometers aanhou.
Curtley J. - 1st February 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Lekker vakansiedorp.
Johann B. - 1st February 2021
staying in Wildernis, Tuinroete
Altyd mooi daar in die hartjie van die Tuinroete.
Susan B. - 31st January 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Jy kan alles kry wat jy nodig het soos in die stad, maar sonder die gejaagdheid van die stad.
Glenda S. - 30th January 2021
staying in Tuinroete
Stunning area that has to be explored.
Wally L. - 30th January 2021
staying in George, Tuinroete
George is maar die mooiste stukkie hemel op aarde.
Yvonne B. - 29th January 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mosselbaai is maar altyd die plekkie waarheen ons gaan as gesin om bietjie weg te breek. Strand en eetplekkies naby so wel as winkelsentrums. Altyd 'n wenner.
Laurette B. - 28th January 2021
staying in Boggomsbaai, Tuinroete
Boggomsbaai is 'n stil vakansiedorp met geen winkels nie, dus moet jy mooi beplan om alles saam te neem as jy nie wil rondry nie.
Lynette C. - 28th January 2021
staying in Knysna, Tuinroete
Pragtig.
Johann D. - 28th January 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Ons het pas 'n woning in Oudtshoorn gekoop. Oudtshoorn is skoon en hulle paaie is netjies.
Carina B. - 27th January 2021
staying in Stilbaai, Tuinroete
Still Bay is a beautiful holiday town with great restaurants and places to visit. The community is friendly and helpful. We will definitely visit again.
Salome V. - 27th January 2021
staying in Buffelsbaai, Tuinroete
Buffelsbaai is 'n klein dorpie, as jy 'n plek soek om weg te breek en wil rus is dit die ideale bestemming.
Ronel S. - 27th January 2021
staying in Knysna, Tuinroete
O just love Knysna! Western Cape is the best!
Anina W. - 27th January 2021
staying in Mosselbaai, Tuinroete
Mooi, netjiese omgewing. Plaaslike mense is baie behulpsaam en vriendelik.
Gerda S. - 26th January 2021
staying in Oudtshoorn, Tuinroete
Pragtig mooi , net baie warm.
Frederik E. - 26th January 2021
staying in Joubertina, Tuinroete
Joubertina is a small town with loving people.
Paul S. - 26th January 2021
staying in Groot-Brakrivier, Tuinroete
Baie sentraal met alles wat jou hart kan begeer. Ons kon maklik Knysna of Mosselbaai besoek, waar daar interessante dinge is om te doen en beleef. Restaurante van elke aard is baie naby.
Alita C. - 26th January 2021
staying in George, Tuinroete
Ek is van die omgewing. George en die Tuinroete is ’n moet om te besoek vir besoekers. Werklik ’n paradys met onuitputbare besienswaardighede vir alle behoeftes.
Karen T. - 26th January 2021
staying in Witsand, Tuinroete
Really enjoy Witsand and will revisit again.
Annemarie H. - 26th January 2021
staying in Plettenbergbaai, Tuinroete
Netjiese dorp en sal vir seker weer kom kuier.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za