Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Unfortunately, Knysna is very overpriced as far as activities and food is concerned, especially for nontourists, it's becoming unaffordable which is sad as we love coming to Knysna."
"Sedgefield is naby groot winkels in George vir die koopgieriges, maar ook rustig genoeg vir die natuurliefhebbers. Baie om te doen en sien in die onmiddellike omgewing. Een van my gunstelingdorpe!"
"Mossel Bay is my favourite place, I go there once a year and just wish I can afford to go there more than once."
"Dit is elke keer 'n plesier om aan Bergfiets-wedrenne in Oudtshoorn deel te neem. Gasvryheid uit die boonste rakke."
"Knysna has a lot to offer any tourists. The Heads lookout point and the waterfront are a must-see."
"Baie om te beleef. Was al dikwels daar. Soms net deurgery. Ten minste het die plek nie agteruit gegaan soos baie ander dorpe wat ons besoek het nie."
"Pragtige, skoon omgewing met vriendelike en hulpvaardige mense. Sal beslis terugkeer vir nog 'n besoek of twee, dalk drie."