Geverifieerde Resensie
Tulbagh
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Tulbagh bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 408 resensies.
"Post Covid it is advisable to find out what restaurants are open, their trading times and to make bookings beforehand if you are not self-catering as, even though it was a long weekend, we found it hard to find open restaurants in town under the present circumstances. This was not always the case pre-Covid, so one can only imagine it's due to economic stress and pressure. However it still remains one of the most beautiful little towns in the Cape! I'd imagine this would be the case for a lot of small towns in SA at the moment and can only hope that the hospitality industry recovers."
"Die omgewing is pragtig met talle wynplase en goeie restaurante. 'n Baie aangename ondervinding."
"Vriendelike mense baie pragtige plekkies om te besoek en mooi natuurskoon."
"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
"Tulbagh is redelik naby Kaapstad met baie interessante plekke om te besoek."
"Die skoon lug en baie wynplase om van te kies het ons naweek baie lekker gemaak."
"Daar is verskeie wynkelders wat besoek kan word, asook museum wat die aardbewings in Tulbagh met foto's beskryf. Daar is ook vrugteplase wat besoek kan word, met pere en appels wat uitvoer-gehalte is."