Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Umhlanga Ridge

4.9 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Umhlanga Ridge van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Umhlanga Ridge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Umhlanga Ridge.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Umhlanga Ridge akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Umhlanga Ridge Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Umhlanga Ridge Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Umhlanga Ridge

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

25 Kyalanga is 'n selfsorgwoonstel in Umhlanga net 'n paar meter van die strand, winkels en restaurante af. Die lekker weer reg deur die jaar maak hierdie kusdorp een van die beste vakansiebestemmings in Suid-Afrika...

20% af Aanbod!
VanafR2 900
R2 320
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

Heart of Umhlanga is in ’n sekuritetiskompleks in die hartjie van Umhlanga Rocks geleë. Die kompleks is 200 m van die strand af en 100 m vanaf verskeie restaurante. Dié moderne meenthuis het lugversorging, 3 s...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

18 The Dunes bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike woonstel met 3 slaapkamers in 'n sekuriteitskompleks in Umhlanga. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en is naby Umhlanga Village, die promenad...

Vanaf
R6 272
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Umhlanga, Herrwood Park

Hillside in Umhlanga is 'n selfsorg-eenheid wat in die gewilde vakansiebestemming, Umhlanga, net noord van Durban geleë is. Umhlanga is ideaal vir gaste van alle ouderdomme en bied verskeie doendinge. Hierdie hui...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Umhlanga, Prestondale

Casa Casa Studio is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Umhlanga Ridge. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede. Casa Casa Studio is stylvol ingeri...

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
B&B in Umhlanga, Herrwood Park

Addis Bed and Breakfast, slegs 3 km vanaf Umhlanga Rocks, bied gerieflike verblyf vir gaste wat op soek is na 'n wegbreekplek ver verwyder van die stad se rumoer. Ons bied verblyf in 12 kamers. Elke kamer het lugv...

10% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 700
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Umhlanga, Umhlanga Rocks

62 On Marine is 'n selfsorgtuinhuis in 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Die woonstel is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na gemaklike verblyf naby verskeie besienswaardighede. Dié tuinhuis is smaakvol versi...

Vanaf
R3 150
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

703 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die 7de verdieping van Oyster Quays, 'n veilige kompleks in Umhlanga Rocks. Dié kompleks het 2 swembaddens met braaigeriewe en daar is piekniekplekke in die tuine. 703 O...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

603 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die vierde verdieping van die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Die kompleks het 2 gemeenskaplike swembaddens waar daar braaigeriewe is, en 'n piekniekarea i...

Vanaf
R2 883
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Umhlanga, Durban Noord

303 Oyster Quays is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping in die veilige Oyster Quays-kompleks in Umhlanga Rocks. Die Oyster Quays-kompleks bied 2 gemeenskaplike swembaddens met braaigeriewe by albei swembadde...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Umhlanga Ridge akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Durban blad indien jy na meer Durban akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za