Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (32)
Wildsplase (14)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (16)

Resensies van Vaalwater

4.1 / 5  
volgens 62 resensies
Lees regte resensies van Vaalwater van 62 geverifieerde gaste.
Indien jy Vaalwater besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vaalwater.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vaalwater akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vaalwater Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vaalwater Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Vaalwater

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Lodge in Naboomspruit, Mookgopong

Diamond Creek Bush Lodge is sowat 9 km vanaf Mookgopong en skuil in die bos met ongelooflike bos-uitsigte en uitsigte op die Waterberge. Verblyf word gebied in 6 selfsorg-chalets met slaapplek vir 3 gaste in elke c...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mookgopong, Limpopo

Luiperdskloof Safaris is in die majestueuse Waterberg-distrik, sowat 2 ure se ry vanaf Gauteng en 27 km vanaf Modimolle. Die lodge is in 'n malaria-vrye streek geleë en is ideaal vir klein groepe of 'n gesin. Die...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Naboomspruit, Mookgopong

Imbabala is op 'n plaas buite die dorp Mookgopong geleë. Imbabala bied verblyf in 'n huis met 2 chalets. Die hoofhuis kan 9 gaste akkommodeer en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis en '...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lephalale (Ellisras), Limpopo

Die woord "wildplaas" word dikwels geassosieer met wild, staproetes, bergfietsry, voëlkyk, wildritte en bosveldwegbreke. Dis wat Pumba Wildernis Game Farm bied, tesame met rustigheid, gasvryheid en asomrowende natu...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Naboomspruit, Limpopo

Buffelskloof Wild is 'n klein wildplaas in die hartjie van die Waterbergbergreeks, sowat 6 km vanaf Naboomspruit. Die Buffelskloof Boskamp maak nie van Eskom-elektrisiteit gebruik nie en is aan die onderkant van '...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 11)
Gastehuis in Naboomspruit, Mookgopong

Stoneridge Venue and Guest Farm bied 'n gesinsplaaskothuis in Waterberg, Limpopo. Die huis het slaapplek vir 11 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het slaapplek vir 3 mense en het 'n dubbelbed, 'n enkelb...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

Bokmakierie Place is 'n pragtige gastehuis op die Koro Creek Gholflandgoed. Dié landgoed is in Modimolle, noord van Bela-Bela. Doendinge op die landgoed sluit gholf, voëlkyk, natuurwandels, fietsry, swem, perdry e...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bela-Bela, Limpopo

Phambile Game Farm bied 'n asemrowende ervaring in Limpopo se Waterberg, Bosveld-streek,143 kilometer van Pretoria af. Die wildplaas beslaan 850 hektaar bosveld gestip met reuse bosveldbome, afgewissel met damme, st...

Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Naboomspruit, Mookgopong

Die naam 'Thakadu' spruit uit die Tswana-naam vir Aardvark. Dié wildlodge is aan die voet van die Waterberge geleë en bied die perfekte omgewing vir natuurliefhebbers, 'n familie-wegbreek, spanbou of korporatiewe ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Shakala Village bied gerieflike verblyf in selfsorg-woonstelle op die Koro Creek-gholflandgoed in Modimolle. Koro Creek bied ’n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, ’n klubhuis en gholfwinkel. Daar is ook pragtige v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 650
per nag, vir 2 mense
Lodge in Bela-Bela, Limpopo

Schrikkloof Privaat Natuurreservaat is op 'n natuurreservaat geleë wat 700 hektaar groot is in die pragtige Waterbergstreek. Verblyf word in 8 elegante chalets en 2 suites gebied. Die 2 suites is op die eerste v...

Vanaf
R4 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Sparrow's Nest is 'n pragtige selfsorghuis wat op die Koro Creek Golf Estate geleë is. Die landgoed is in die dorp Modimolle, noord van Bela-Bela. Die huis is smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 8 gaste. Di...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Waterberg, Noordwes

Monomotapa Village is 'n oord in Sterkrivier in die Limpopo-provinsie in die hartjie van die bosveld. Die Legend Gholf- en Safari-oord is geïnspireer deur die Afrika Renaissance. Hiér word die koninkryk van Monomo...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Koro Creek Eenheid 14 is op die Koro Creek Bosveld Gholflandgoed en bied slaapplek aan 6 gaste. (4 volwassenes en 2 kinders) Dis die ideale verblyf vir 'n naweekwegbreek of om op pad na Botswana te oornag. Dié ee...

Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Hotel in Waterberg, Limpopo

Sea Star is in die bekende Legend Golf and Safari Resort in die Afrika-bosveld van Limpopo geleë. Sea Star bied verblyf in 'n aantal luukse boutique villas en suites wat in die bosveld gebou is. Daar is geen omhein...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
B&B in Modimolle, Limpopo

The Duke's Manor is in 'n stil area op die rand van die pragtige bosvelddorp Mokopane geleë. Verblyf word in 6 elegant versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n rits antiekware, glinsterende kandelabers en goe...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Ons bied bekostigbare, gerieflike akkommodasie, net 130 km noord van Pretoria. Ons is in Modimolle, voorheen Nylstroom in die prentjiemooi Waterberg-omgewing. Ons word omring deur verskeie vakansiebestemmings, golf...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Modimolle, Limpopo

7th Hole Golf Lodge is in die Koro Creek Golflandgoed in die Limpopo Waterberg in Modimolle geleë. 7th Hole Golf Lodge bied gehalte verblyf wat ideaal is vir sakereisigers of oornag gaste wat net 'n bietjie uit die...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Waterberg INN bied bekostigbare selfsorgverblyf in die Koro Creek Bosveld Gholflandgoed. Dis in Nylstroom se Watergbergarea, net 28 km vanaf Bela-Bela. Waterberg INN is die ideale wegbreek vir gholfspelers en natuur...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Modimolle, Limpopo

Cozy Blessing is 'n gemaklike eenheid wat gemeubileer is vir 2 gaste in Modimolle. Die oopplan-eenheid het 2 driekwartbeddens en 'n volledige badkamer met 'n stort en hoekbad. Die kombuis is toegerus vir selfsor...

Bladsy:
1
2
3
4
Bladsy 6 - Wys 101 tot 70

Welkom by die Vaalwater akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Waterberg blad indien jy na meer Waterberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za