Verified Reviews
Valley Of The Olifants
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Valley Of The Olifants
Rated 4.3 out of 5 based on 710 reviews.
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"A very relaxed town, tranquil and a perfect place to visit and unwind."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Igugu Lodge"Vriendelike dorp en helpende mense. Voorwaar 'n lekker bosveld-atmosfeer. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Charming Self-Catering Apartment"Naby Krugerhek, maar dorp kort munisipale aandag."
Balule Nature Reserve, Valley Of The Olifants
Elephant Rock Villa"It's very much refreshing and safe."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Leadwood Tree Safari Lodge"Pragtige dorp en bitter mooi omgewing."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Tintshaba Safaris"Sal slegs daarheen gaan as ek by die Phalaborwa Hek by Wildtuin wil ingaan. Ek was daar vir besigheid."
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Phalaborwa Town Guest House"Close to the Kruger Gate which is convenient, weather is hot, just advise on finding decent accommodation. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"The place is very hot."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Stunning omgewing met so baie om te sien en doen! "
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Netjiese plek. Lekker winkels. Kry wat nodig is. Die berge is pragtig en bosse is so ruig mens kan nie glo dis so droog nie!"
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Tarentilos Country Venue"Tzaneen laat my altyd naby my Skepper voel. Natuurskoon en plekke om te besoek onbeskryflik mooi. 'n Ware juweel en lekker konstante klimaat."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Rooibos Luxury Bush Cottage"Wonderlike oornagstop. Bly gereeld hier op pad Krugerwildtuin toe. Baie in die omgewing om te doen en kan Moholoholo aanbeveel as 'n familie uitstappie."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Bush Hut"Die Spar se personeel is arrogant verby. Die Wildlife estate is pragtig. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Wagon Wheels"Baie oulike dorpie, gerieflik om 'n petrolstasie of winkel byna om elke draai te kry. Lekker atmosfeer."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Mist of Gold"Hoedspruit is 'n moet sien dorp in Suid Afrika. Dit is gerieflik naby aan die wildtuin, maar het ook baie oulike restaurante en ander besienswaardighede soos die Blydepoortdam."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Featherbrook Cottage"Tropiese atmosfeer, alhoewel Tzaneendam dolleeg is. Kry die diere so jammer met droogte. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Wagon Wheels"Dit is 'n goeie afspringplek wanneer jy veral die noordelike dele wil besoek."
Tzaneen, Valley Of The Olifants
Die Stoep"Wonderlike mense waarokal ek gegaan het in Tzaneen, baie dankie."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Raptors Lodge Accommodation"Dis 'n heerlike dorp met 'n vakansie-atmosfeer. Verskeidenheid restaurante."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
Loerie Guest House"Our time was too short. Would like to go back."
Hoedspruit, Valley Of The Olifants
The Bush Hut"Pragtige area met baie om te doen, veral as jy wild besigtig. "
Phalaborwa, Valley Of The Olifants
Tintshaba Safaris"Goed geleë, sentraal en lekker klimaat. Alles wat nodig is."