Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Van Der Hoff Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Der Hoff Park bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 17 resensies.

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Sunset Manor Guest House

"Bietjie ver van Aardklop-terrein, maar is baie rustig."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

B's Place

"Van der Hoff Park is 'n rustige, veilig omgewing."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

B's Place

"Dis net 'n woongebied, rustig en by Pick n Pay. Naby genoeg aan die universiteit."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

WJ Selfcatering

"Rustige en veilige omgewing."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Goedgedacht Gastekamers

"Ek voel die area is veilig vir besoekers en naby aan die Mall en ander plekke. "

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

B's Place

"Goeie voorstad, sentraal geleë."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

B's Place

"Baie rustige omgewing en 'n bonus vir ons van die plaas af."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

B's Place

"Rustige omgewing, veilig met winkels naby sodat jy kruideniers en alles wat jy nodig het kan aankoop. "

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

WJ Selfcatering

"Ek dink nie dit is regtig 'n toeriste aantreklikheid nie, maar is baie goed geleë vir besigheid of as jy by die universiteit moet wees."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Sunset Manor Guest House

"Was in die area om bietjie te Geocache. Baie caches reg rondom jou."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Sunset Manor Guest House

"Stil en maklik bereikbaar van die hoofweg af."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Sunset Manor Guest House

"Naby en ver genoeg van die Mall en ander besighede."

Van der Hoff Park, Van Der Hoff Park

Anne's Place

"Lekker stil omgewing, sonder lawaai."

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem