Geverifieerde Resensie
Van Reenens Pass
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Van Reenens Pass bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 95 resensies.
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Werklik 'n plek wat ons graag meer wil verken. Het al baie die Klein Kerk Restaurant op Van Reenen besoek vir ontbyt. Oulike mense. Dit is net baie koud in die winter."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Besoek gerus die klein kerkie en Bompass antiekewinkel. De Beers-pas is pragtig."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Loved the Pyramid motel and the Windmills craft and food centre."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Was adventuring biking in the area, spectacular scenery. Close to main road, easy access."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"The views of Van Reenens Pass are breath taking. The vegetation is so lush, rolling green hills for days."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Die padwerke is frustrerend. Behalwe dit is dit baie mooi omgewing. "
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Ons het nie die plek verken nie aangesien ons slegs vir die 1 aand oornag het."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Baie goeie ligging om area vanaf the verken, Golden Gate, Noordelike Drakensberge."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Hoofweg is bietjie besig, maar tog naby vir oornagslapie."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Trokke se geraas snags en oorvloed van trokke op die pad laat 'n mens uiters onveilig voel."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"We have stayed at Pyramids and Green Lantern previously, and on both occasions we were very satisfied."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"It was amazing to drive through the little town, to see the little church that we always pass by."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Mooi natuur om te geniet, gewoonlik ry mens net deur, maar dit is die moeite werd om tyd daar te vertoef."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Wyford Farm"Fantasties as jy van die rustigheid van die natuur hou. Geen beter plek. Met asemrowende natuurskoon."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Baie mooi omgewing en goed geleë vir oorslaap van Gauteng na KZN en terug."
Van Reenens Pass , Van Reenens Pass
Pyramids Motel"Goeie oornagplek vir reise tussen verre noorde en Suidkus."