Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Victoria besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Victoria.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Victoria akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Victoria Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Victoria Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Orange Grove, Victoria

Cosy City Hideaway is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Orange Grove in Johannesburg. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie geriewe in die omgewing en sowat 20 km van O.R. Tambo Internasionale Lu...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Victoria

Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Norwood, Johannesburg

Houghton Guest House skuil in Norwood, lekker sentraal en naby O.R Tambo Internasionale Lughawe, Eastgate, Johannesburg se middestad, Rosebank, Sandton en Braamfontein. Dié gastehuis bied verblyf in luukse en sui...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
Hotel in Norwood, Johannesburg

Ascot Boutique Hotel is in Norwood in Johannesburg geleë en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, gesinne en toeriste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, geriewe en doendinge. Verblyf word in 15 kamers g...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Orange Grove, Johannesburg

Cosy Compact Accommodation is in Linksfieldrige in Orange Grove/Mountain View, Johannesburg, en is sowat 21 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe geleë. Daar is ’n sitarea, kombuis en 'n en suite-slaapkame...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orange Grove, Johannesburg

9th Street Lodge bied verblyf in 'n gastehuis wat in die hartjie van Orange Grove, Johannesburg geleë is. Dié plekkie word omring deur van die beste gholfbane in Gauteng, onder meer die Royal Johannesburg en Kensi...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Orchards, Johannesburg

11 The Avenue is in Orchards, Johannesburg en bied selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Daar is 'n gesinswoonstel met slaapplek vir 4, 'n woonstel met slaapplek 2 en 'n slaapsaal met individuele bedden...

Vanaf
R1 055
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Johannesburg, Gauteng

Garden Place Guest House is sentraal geleë in die gevestigde voorstad Orchards in Johannesburg. Hierdie rustige toevlugsoord bied gerieflike verblyf in standaardkamers, luukse ateljeewoonstelkamers en kothuise. Die...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
B&B in Houghton Landgoed, Johannesburg

Upper Houghton Guesthouse bied B&B in Houghton, Johannesburg. Die gastehuis bied outydse sjarme, hoë plafonne en houtvloere. Upper Houghton Guesthouse beskik oor 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Orchards, Johannesburg

Fifteen on Orange bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis wat in Orchards naby Norwood en Johannesburg se middestad geleë is. Daar is 3 ruim oopplan-selfsorgsuites met 1 of 2 slaapkamers wat goed ingerig ...

Vanaf
R4 160
per nag (plek vir 2)
Hotel in Houghton Landgoed, Gauteng

The Residence is in die historiese voorstad Houghton geleë, wat ook die tuiste was van verskeie beroemdes insluitend voormalige President Nelson Mandela. The Residence het 'n bekoorlike, stille waardigheid en spog ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Victoria akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za