Geverifieerde Resensie

Vredenburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vredenburg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 71 resensies.

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Sentraal geleë naby alle Weskus-bestemmings met 'n groot mall wat aan al jou behoeftes kan voldoen."

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg is sentraal geleë om al die omliggende Weskus-dorpies te besoek."

Vredenburg

Golden Key Guesthouse

"Die dorp is skoon en netjies. "

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Nie baie om te sien/ervaar in gebied nie, maar baie veilig en privaat!"

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg is redelik sentraal geleë om te dien as staanplek vanwaar ander besienswaardighede aan die Weskus besoek kan word."

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Al die winkels wat jy nodig het is daar, baie sentraal geleë."

Vredenburg

Juffroushoogte Guest Farm

"Baie tevrede met Juffroushoogte. Ek het reperasie nodig gehad op my bril. Beland by Weskus Mall. Groot, uitstekende diens gekry by oogaarts. Was net kort in die dorp, baie sentraal vir klomp toeriste-bestemmings daar rond."

Vredenburg

Vredenburg Boutique Lodge

"Vredenburg het als en nog meer - in die dorp alles beskikbaar asook die nuwe Weskus mall. Naby Langebaan en Parternoster."

Vredenburg

Juffroushoogte Guest Farm

"Dit is 'n oulike plek, maar sal volgende keer nader aan die see wil wees."

Vredenburg

Juffroushoogte Guest Farm

"Gerieflike basis om vanaf te toer."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 71
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang