Resensies van Vryburg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Vryburg bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.53 uit 5 gekry volgens 78 resensies.
Sophie G. - 22nd August 2019
staying in Vryburg
Vryburg is 'n goeie oornag bestemming op pad na Botswana.
Charlene L. - 4th July 2019
staying in Vryburg
Dit was vir ons 'n gerieflike afstand vanaf Newcastle op pad na Namibië. Ons het lekker by Ocean Basket geëet. Wees net versigtig vir swaar voertuie wat deurgaans deur die dorp ry.
Edna M. - 6th June 2019
staying in Vryburg
Lekker dorpie.
Thea E. - 31st May 2019
staying in Vryburg
Vryburg is nie 'n toeriste bestemming nie, maar eerder 'n oorbly plek tussen PTA/JHB Namibië of Botswana toe, of ideaal geleë vir mense wat in die area moet kom werk.
Andre D. - 16th May 2019
staying in Vryburg
Mense groet mekaar in die straat.
Sophie G. - 13th May 2019
staying in Vryburg
Vryburg is 'n perfekte oorslaaparea tussen Gauteng en die Noord Kaap en Kgalagadi. Vriendelike mense en baie lekker gekuier.
Magdel S. - 13th May 2019
staying in Vryburg
Paaie in haglike toestand.
Therina B. - 23rd April 2019
staying in Vryburg
Kan 'n beter punt kry, maar paaie in skokkende toestand!
Nina B. - 22nd April 2019
staying in Vryburg
Die paaie lyk baie sleg, maar daar is ‘n paar geskiedkundige landmerke rondom Vryburg wat die moeite werd mag wees.
Henriette B. - 22nd April 2019
staying in Vryburg
Bied nie baie.
Coen B. - 9th April 2019
staying in Vryburg
Baie mooi omgewing as jy van hierdie scenario hou. Die dorp is verbasend "by" met al die bekende handelsname.
Sidney D. - 8th April 2019
staying in Vryburg
Ons het heerlike pizza by Pisa Pizza naby Pick n Pay gekoop.
Maria P. - 15th March 2019
staying in Vryburg
Gorgeous little town.
Johan M. - 3rd January 2019
staying in Vryburg
Vryburg is nie baie skoon nie.
Lanie F. - 1st January 2019
staying in Vryburg
Probeer Ocean Basket se vleisspyskaart.
Susan V. - 16th December 2018
staying in Vryburg
Goed.
Fransa Z. - 19th November 2018
staying in Vryburg
Vryburg is maar bietjie vervalle, maar dit is deesdae die geval met alle plattelandse dorpies.
Riana P. - 12th November 2018
staying in Vryburg
Gevaarlik om net enige plek te parkeer. Mense is heeltyd om jou kar. Voel onveilig in die strate en by die winkels. Mense probeer jou deure oopruk as jy stop by die rooi verkeersligte. Ons is verskeie kere gewaarsku oor grypdiewe wat jou handsak, beursie en selfone gryp en ook oor inbrake in karre as jy iewers parkeer.
Peter D. - 14th October 2018
staying in Vryburg
Interesting countryside but the town, like many others, has become somewhat shabby.
Aretha S. - 3rd October 2018
staying in Vryburg
Die dorp kom ongelukkig heelwat verwaarloos voor en die hoofstraat is nogal baie vuil en vol rommel. Dit was 'n baie mooi dorp, maar sal nie baie toeriste kry as dit aan die agteruitgaan is nie.
Johann R. - 3rd September 2018
staying in Vryburg
Ons het nie baie veilig gevoel in die hoofstraat toe ons gaan eet het die aand.
Johannes C. - 24th August 2018
staying in Vryburg
Veilgheid is maar 'n probleem soos vir meeste klein dorpies.
Dolores V. - 11th August 2018
staying in Vryburg
Wens Game View was op die Krugerwildtuin roete!
Blair M. - 24th July 2018
staying in Vryburg
A lot of criminality in the streets. People opening the doors of cars and grabbing whatever they can get while you are stopped at a traffic light. Always lock the car doors!
Andries H. - 23rd July 2018
staying in Vryburg
Die dorp moet skoongemaak word.
Japie V. - 21st July 2018
staying in Vryburg
Het net oornag, so kan nie eintlik oordeel wat Vryburg toeriste kan bied nie.
Jacobus M. - 20th July 2018
staying in Vryburg
Paaie is in 'n slegte toestand, te veel slaggate.
Hennie H. - 17th July 2018
staying in Vryburg
Klondike en Game View Lodge is baie mooi. Sal verseker daar bly.
Fanie V. - 16th July 2018
staying in Vryburg
Netjiese dorp met baie vriendelike mense.
Lezline S. - 12th June 2018
staying in Vryburg
As ek eendag moet verhuis, sal ek Vryburg ingedagte hou.
Ronnie E. - 7th May 2018
staying in Vryburg
Het net oornag het nie rondgery en plekkie besigtig nie.
Johann D. - 5th April 2018
staying in Vryburg
Woon die Landbouskou al vir 38 jaar by.
Elize B. - 28th March 2018
staying in Vryburg
Wees maar versigtig in die aand. Ons was amper gekaap by die verkeerslig waar Steers is.
Elize Z. - 17th March 2018
staying in Vryburg
Goeie halfwegdorp op pad na die Noord-Kaap toe.
Marlise P. - 14th March 2018
staying in Vryburg
There is nothing to do. If you plan on having a break away doing nothing or driving around doing sight seeing. Then it's perfect for you!
Johan G. - 12th March 2018
staying in Vryburg
Die omgewing is pragtig, so mooi soos ek dit in 'n lang tyd nie gesien het nie! Baie jammer dat een van ons mede-reisigers in Markstraat helder oordag beroof is.
Susanna A. - 26th February 2018
staying in Vryburg
Dit is die eerste keer wat ek Vryburg besoek. Dit is 'n goeie oornagbestemming, maar ek kan nie dink dat ek spesifiek soontoe sal gaan vir vakansie nie.
Joelene S. - 3rd January 2018
staying in Vryburg
Nie veel om te doen nie.
Christo D. - 15th December 2017
staying in Vryburg
Mense op die dorp en by Spur was baie vriendelik en kos was heerlik.
Stefan V. - 28th November 2017
staying in Vryburg
Vryburg het 'n groot keuse van verblyf en die dorp is skooner as meeste ander.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]