Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7949 reviews.

Naudeville, Free State

Villa Siesta Guesthouse

"Eiendomme in die woongebied is beslis modern en goed in stand gehou. Dit kom voor as veilige area."

Harrismith, Free State

Reis n Rus

"Altyd lekker in die dorp. En Legends, 'n lekker plek vir 'n goeie steak, 'n koue bier en vriendelike geselskap."

Clarens, Free State

Bikiberg

"As jy nog nie in Clarens was nie gaan en beleef die gasvryheid van die drop en sy mense."

Dan Pienaar, Free State

Emmaus

"Baie sentraal, netjiese en veilige omgewing!"

Clarens, Free State

Collett House

"Clarens is a very nice place."

Waverley, Free State

Deane Cottage

"Stil omgewing maar tog naby besighede. "

Bethulie, Free State

Bethulie Guest Farm

"Stil en vreedsaam. Ware platteland."

Clarens, Free State

God's Gift Self-catering Cottage

"A place to clear your head and mind, relax and enjoy yourself."

Harrismith, Free State

Platberg Self-catering

"Die paaie is vol potholes, maar verder lieflik."

Clarens, Free State

Views

"Wat 'n mooi dorpie met unieke winkeltjies en eetplekke. Ons kon ure deur al die plekkies snuffel."

Universitas, Free State

Edaneg

"Naby al die hoofroetes en besighede, baie sentraal geleë. Geskik vir persone wat voertuie wil laat diens, naby aan bande-besighede ook."

Clarens, Free State

The Gables

"Amazing mooi plek. En baie veilig en rustig."

Clarens, Free State

Amani Guest House

"Grondpaaie is lelik."

Clarens, Free State

Cottage 1 @ Gentle Presence

"Ek love Clarens! Een van die mooiste klein dorpies in Suid-Afrika."

Clarens, Free State

Vista 70 Clarens

"Lovely, quaint town, will go back often for sure."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Clarens bly maar 'n wenner. Elke keer dat ons daar kuier dan sê ons, ons moet weer kom."

Fouriesburg, Free State

Camelroc Guest Farm

"Go and experience the restaurant Di Plaas Stoep."

Clarens, Free State

Knock Out View

"A mini Switzerland of SA."

Dan Pienaar, Free State

Arista Guesthouse

"Baie goeie en netjiese area."

Parys, Free State

River Rock Lodge

"Pryse by sekere besighede en eetplekke was ongelooflik buitensporig."

Clarens, Free State

Clarens Retreat

"Baie oulike country dorpie, het als wat jy nodig het en die diens by al die plekke was puik. Lekker plekkie om weg te breek en rustig te raak en tog as jy wil is daar so baie om te doen."

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Clean and much enjoyed."

Fichardt Park, Free State

Sola Gratia

"Baie gerieflik geleë as 'n "halfway house" op pad na ons bestemming."

Universitas, Free State

Edaneg

"Baie naby alles en gerieflik."

Bethulie, Free State

Wild Olive Cottage

"Interessante, geskiedenisryke dorpie. Pragtige brug buite dorp. Die konsentrasiekamp-monument is hartroerend. Daar is interessante en vriendelike mense te vind in die Royal Hotel en in Die Ou Kar."

Clarens, Free State

Die Kruik

"Ons woon nou wel 'n klipgooi van Clarens af, maar dit is heerlik om vir 'n naweek soontoe weg te breek!"

Harrismith, Free State

Reis n Rus

"Die straatligte het nie gewerk nie, so dit was baie donker toe ons daar aankom."

Page
Page 161 - Showing 4801 to 4830
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers