Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Fouriesburg, Vrystaat

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Was net uiters teleurgesteld in Die Plaasstoep se pap en kaiings, dit was oneetbaar sout en al wat gesê was toe ons dit onder hulle aandag bring was jammer. Ek het letterlik honger daar weggery. "

Fouriesburg, Vrystaat

Pumula Guest Farm

"Rustige, plattelandse atmosfeer met uitstekende eetplekke en hopelik bly dit so, dit maak 'n wegbreek naweek net soveel meer besonders."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Loved Clarens, absolutely beautiful and fun to explore. Will definitely be back."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Pragtige dorpie - ongelukkig oor gekommersialiseer vir toeriste maar ek neem aan dit is wat party toeriste graag wil hê."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Rustig en veilig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Go to the Vroue Monument."

Parys, Vrystaat

The Danes on Vaal

"Baie gesellige dorp met heerlike eetplekke. Gee jou daardie lekker plattelandse gevoel!"

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Eerste keer daar, beslis nie die laaste keer nie!"

Parys, Vrystaat

À la Maison Boutique Guesthouse

"Baie lekker, maar ongelukkig bly die winkeltjies en inhoud maar dieselfde."

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Baie om te sien en om te doen in en om Clarens."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Enigste negatief is dat Clarens so klein is soos die fotos beduie en dit beteken dat as die ouens jou waarsku dat jy moet inkopies doen in Bethlehem, dan joke hulle nie. Net die bare basics beskikbaar in Clarens - wat beteken jou braai gaan teleurstel tensy jy vleis saam bring. Lekker geëet - maar die meeste winkels is bietjie duur met min om jou besig te hou na die eerste oggend se stappie."

Zastron, Vrystaat

Vultures Lodge

"Klein dorp. Gerieflik vir oorslaap."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Interesting town with a good vibe. There is everything for every taste."

Warden, Vrystaat

De Sandsteen Guesthouse

"Just be aware that there are no takeaways for food if arriving late."

Bloemfontein, Vrystaat

Elior Guest House

"Goeie toeristebestemming. Restaurant op Navel Hill is fantasties en drawwers kan lekker bulte oefen."

Kroonstad, Vrystaat

Gaggle Inn

"Net deur gery, lyk netjies."

Westdene, Vrystaat

Telos @ Reitz

"The location is central to all the major attractions within the city. Close to all the major malls and shops. "

Wepener, Vrystaat

Lord Fraser Guest House

"Oorslaapplek eerder as bestemming."

Clarens, Vrystaat

Golden View Luxury Self-Catering

"Mooiste dorp, spyt ons was so kort daar."

Fouriesburg, Vrystaat

Di Plaaswerf

"Beautiful part of South Africa. Plenty to see and do in the near vicinity."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Beautiful place to visit. Lots of spectacular landscapes and walks in the National Park. Quaint little town."

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Baie duur. Etes duur. Winkels duur en oorprys. Omgewing pragtig."

Kroonstad, Vrystaat

Gaggle Inn

"Oulike klein dorpie. Goeie oorstopbestemming."

Clarens, Vrystaat

Hannic's Retreat

"Awesome and friendly town. Thank you."

Fouriesburg, Vrystaat

Rustica Accommodation

"Mense wat omgee. Sout van die aarde. "

Sasolburg, Vrystaat

Riemland

"Enigste negatief is miskien maar besoedeling van lug met groot nywerhede in omgewing."

Parys, Vrystaat

Parys Golf and Country Estate 2951

"Parys se winkels is nie meer uniek nie."

Blad
Blad 164 - Wys 4891 tot 4920
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang