Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Clarens, Free State

Hannic's Retreat

"Ons is gereelde besoekers en dit is altyd 'n wonderlike ervaring om die dorp en omgewing te besoek."

Clarens, Free State

Birch Cottage

"Lovely destination to rest and spend time with family and friends."

Clarens, Free State

By the Way Gastehuis

"Clarens is werklik die juweel van die Vrystaat. Pragtige landskappe en vriendelike mense laat jou tuis voel en van al jou bekommernisse vergeet."

Bloemfontein, Free State

Elior Guest House

"Pragtige plek. Sal enige tyd daarheen verhuis as ek kon. "

Clarens, Free State

Collett House

"Pragtige dorpie! Ideale plek vir 'n rustige wegbreek van al die geraas."

Clarens, Free State

Amber Selfsorg

"Amazing destination. Lots of hiking and people are very friendly."

Clarens, Free State

Mountain View Manor

"Effens oorgekommersialiseerd na my smaak. Was meer uit die dorp in die natuur."

Bethulie, Free State

Karoo Pandok

"'n Baie geskiedkundige dorpie. Pellissier museum is vol interessanthede oor die sendeling wat die dorpie help vestig het, asook Anglo-boereoorlogstories. Mal oor die verskillende gastehuise en die Ou Kar Restaurant in die dorp!"

Clarens, Free State

Talking Trees Self-Catering House

"Clarens is a vibey town with much to do and enjoy!"

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Elke keer minder beïndruk met Clarens."

Parys, Free State

Schilbach House

"Parys is 'n pragtige dorp."

Fichardt Park, Free State

21 @ Benade

"Fichardt Park is baie sentraal geleë met baie restaurante en naby sentrum en bioskoop."

Clarens, Free State

Gypsy Guest House Clarens

"Stunning dorpie! Baie uniek."

Fichardt Park, Free State

Gathering Guest House

"Baie veilig en naby aan alles. "

Parys, Free State

Pluvio Guesthouse

"Lieflike dorpie met soveel atmosfeer!"

Clarens, Free State

Die Blou Huis

"Beautiful, quaint town to really unwind and get in touch with simple living. It's on my annual to do list from now on!"

Clarens, Free State

La Bri

"Omgewing en natuur met berg-uitsig mooi. "

Clarens, Free State

Golden View Luxury Self-Catering

"Die paaie is in 'n uiters swak kondisie."

Philippolis, Free State

Die Stal

"As die oudste nedersetting in die Vrystaat kan dit veel meer bied."

Clarens, Free State

La Bri

"Het meer as 'n dag nodig!"

Ladybrand, Free State

Ladybrand Guest House

"Die paaie is vol gate en baie van die paaie is grondpaaie. Verder is dit ‘n lieflike mooi dorpie."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"Harrismith is gerieflik geleë tussen Limpopo en KwaZulu-Natal, die dorp self is maar verwaarloos met teerpaaie wat vol gate is. Vir lang verblyf in die omgewing sal die berge seker beter wees."

Clarens, Free State

Bella Vista

"Pragtige dorpie met die mooiste winkeltjies, waar 'n mens jou aan kan vergaap. Die restaurante is elk karaktervol en die lekkerste disse. Vir die kreatiewe en kunssinniges 'n moet om te sien. Die staproetes is asemrowend en die vars lug het ons bedwelm."

Fichardt Park, Free State

Gathering Guest House

"Mooi skoon en veilige woonbuurt."

Clarens, Free State

Woodlands Retreat Private Property

"Pragtige dorpie met 'n goeie gemeenskap. "

Clarens, Free State

Rooiland

"Lekker in die winter."

Clarens, Free State

Stonehaven Clarens

"Altyd lekker om die dorpie te besoek! Warm gevoel van mense wat almal een ding in gemeen het naamlik gesellig kuier, heerlik eet, 'n glasie wyn of twee geniet en drentel deur die oulike winkeltjies. "

Page
Page 163 - Showing 4861 to 4890
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers