Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7951 reviews.

Sasolburg, Free State

Azrielle Guesthouse

"Sasolburg is the best destination."

Clarens, Free State

Lake Clarens Guest House

"Een van ons gunstelingplekke."

Welkom, Free State

Silhouette Guest House

"Dis lekker Afrikaans veral die naam "Welkom"."

Northern Free State, Free State

Buffeldoorn Gasteplaas

"Pragtige rustige omgewing, baie landelik."

Clarens, Free State

Old Mill Drift Guest Farm

"Interresante dorpie met baie mooi en lekker eet en doen."

Harrismith, Free State

Nehvey Gastehuis

"Dit is pragtig maar die pot holes."

Rosendal, Free State

Rus & Dal

"Roads are a bit tricky but manageable with two-wheel drive. Very tranquil stay. Beautiful wedding venue."

Welkom, Free State

Giardino @ 194

"What little we saw of Welkom gave the impression of a reasonably neat and well-cared-for city. Please ask the Welkom City Manager to tell his Kimberley counterpart how to do it!"

Clarens, Free State

Herberg-Klein

"Natuurliefhebber lushof. Verskeie opsies vir staproetes. Verskeidenheid restaurante."

Parys, Free State

At River Cottage

"Lieflike dorpie en lekker besig oor naweke."

Clarens, Free State

Il Castello

"'n Baie mooi plek, sal weer wil kom."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Winburg is 'n klein dorp. Daar is nie baie om te sien nie, behalwe as jy na Boschrand toe gaan."

Harrismith, Free State

Oppi Hoek

"Maar 'n Vrystaatse dorpie wat baie hulp nodig het."

Bloemfontein, Free State

Charrie's Corner

"Was nie in die dorp of omgewing nie. Ry net altyd verby op die N1."

Clarens, Free State

Views

"Dit is een van die mooiste dorpies in die land, almal is vriendelik, dit is ook troeteldier vriendelik en dit net lekker. Baie mooi uitsigte en natuurskoon."

Philippolis, Free State

Philippolis Inn

"Vir die wat net wil wegkom van die gejaagde lewe van die stad en die rustigheid en stilte van die platteland wil geniet is Philippolis dié plek."

Winburg, Free State

Boschrand Lodge

"Ons wou die Voortrekkermonument besoek, maar dit was ongelukkig toegesluit."

Smithfield, Free State

Black Cottage

"Ons het al die monumente besoek en was verras met die museum. So goed versorg."

Bethlehem, Free State

La Motte Gastehuis

"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer die paaie is daar ook maar vol gate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi."

Parys, Free State

Rose Acres Guest House

"Mooi plattelands. Afridome was ons bestemming, maar nie vir vakansiehou nie."

Bethlehem, Free State

Harmony and Melody Self-catering

"Dié paaie is in 'n bedroewige toestand."

Clarens, Free State

Ashaanas

"Wonderful tourist destination. Lots of little shops to browse and very good restaurants. The environment is breathtaking. Drive to Golden Gate or in the direction of Fouriesburg for even better vistas."

Clarens, Free State

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Sou nie die naweek gekies het as ons geweet het van die marathon op die dorp nie. Baie besig en atmosfeer op dorp dan nie rustig nie."

Clarens, Free State

Andes Clarens Guesthouse

"Jammer dat ons nie geweet het van die marathon op die dorp die naweek nie. Die atmosfeer was effe nie ideaal nie, en baie mense."

Bloemfontein, Free State

Alkira

"Ek het net 'n kompetisie bygewoon en nie rondgery nie. Die paaie kort regtig aandag. Orals is slaggate en die teer is al uitgery. Was nogal jammer om te sien hoe dit agteruit gegaan het."

Smithfield, Free State

Lazy Likkewaan

"Klein dorpie, maar kort aandag en het baie geskiedenis."

Bloemfontein, Free State

Recato Gastehuis

"It has changed a lot since I was last there, but the people are friendly, the area we were staying in was neat and clean."

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers