Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Bloemfontein, Vrystaat

Nightingale Guesthouse

"Bloemfontein as stad gaan vinnig agteruit."

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"Geen bykomende kommentaar oor die Vrystaat."

Memel, Vrystaat

Moto Base Camp Memel

"Memel is 'n rustige dorp wat in in 'n pragige plattelandse omgewing geleë is."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Puruma Pride Guestfarm

"Neem in ag dat daar grondpad is, maar absoluut die moeite werd."

Rosendal, Vrystaat

Rus & Dal

"The road to get to Rosendal is a problem with all the pot holes. You need a big high vehicle to get there."

Sasolburg, Vrystaat

Azrielle Guesthouse

"Sasolburg is the best destination."

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Een van ons gunstelingplekke."

Welkom, Vrystaat

Silhouette Guest House

"Dis lekker Afrikaans veral die naam "Welkom"."

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Buffeldoorn Gasteplaas

"Pragtige rustige omgewing, baie landelik."

Clarens, Vrystaat

Old Mill Drift Guest Farm

"Interresante dorpie met baie mooi en lekker eet en doen."

Harrismith, Vrystaat

Nehvey Gastehuis

"Dit is pragtig maar die pot holes."

Rosendal, Vrystaat

Rus & Dal

"Roads are a bit tricky but manageable with two-wheel drive. Very tranquil stay. Beautiful wedding venue."

Welkom, Vrystaat

Giardino @ 194

"What little we saw of Welkom gave the impression of a reasonably neat and well-cared-for city. Please ask the Welkom City Manager to tell his Kimberley counterpart how to do it!"

Ficksburg, Vrystaat

Bella Rosa Guest House

"Omdat ons net oorgeslaap het, is 'n billike evaluering nie moontlik nie. Daar is wel 'n aangename restaurant net om die hoek. Die strate is in 'n haglike toestand."

Clarens, Vrystaat

Herberg-Klein

"Natuurliefhebber lushof. Verskeie opsies vir staproetes. Verskeidenheid restaurante."

Parys, Vrystaat

At River Cottage

"Lieflike dorpie en lekker besig oor naweke."

Clarens, Vrystaat

Il Castello

"'n Baie mooi plek, sal weer wil kom."

Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge

"Winburg is 'n klein dorp. Daar is nie baie om te sien nie, behalwe as jy na Boschrand toe gaan."

Harrismith, Vrystaat

Oppi Hoek

"Maar 'n Vrystaatse dorpie wat baie hulp nodig het."

Bloemfontein, Vrystaat

Charrie's Corner

"Was nie in die dorp of omgewing nie. Ry net altyd verby op die N1."

Clarens, Vrystaat

Views

"Dit is een van die mooiste dorpies in die land, almal is vriendelik, dit is ook troeteldier vriendelik en dit net lekker. Baie mooi uitsigte en natuurskoon."

Philippolis, Vrystaat

Philippolis Inn

"Vir die wat net wil wegkom van die gejaagde lewe van die stad en die rustigheid en stilte van die platteland wil geniet is Philippolis dié plek."

Winburg, Vrystaat

Boschrand Lodge

"Ons wou die Voortrekkermonument besoek, maar dit was ongelukkig toegesluit."

Smithfield, Vrystaat

Black Cottage

"Ons het al die monumente besoek en was verras met die museum. So goed versorg."

Bethlehem, Vrystaat

La Motte Gastehuis

"Bethlehem is 'n baie mooi dorp. Jammer die paaie is daar ook maar vol gate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi."

Parys, Vrystaat

Rose Acres Guest House

"Mooi plattelands. Afridome was ons bestemming, maar nie vir vakansiehou nie."

Bethlehem, Vrystaat

Harmony and Melody Self-catering

"Dié paaie is in 'n bedroewige toestand."

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang