Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7949 resensies.

Panorama, Vrystaat

Tuscana Villa Guesthouse

"Ou gevestigde area met groot huise (wat mense gebou het toe daar nog geld was!) wat hulle tot gastehuise leen."

Clarens, Vrystaat

La Bri

"Supermark vat nie kaart betalings & ATM was 2 dae aflyn. Alle ander shops het kaart gevat. "

Clarens, Vrystaat

De Ark Mountain Lodge

"Ons gaan altyd terug Clarens toe. Ons is mal oor 'vibe'!"

Clarens, Vrystaat

Lake Clarens Guest House

"Ons ondervinding was dat alles te duur is."

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Langer as 'n naweek kan vervelig raak."

Bloemfontein, Vrystaat

A Little Guesthouse

"Die Spur in Nelson Mandela drive! Bloemfontein het die beste diens en waarde vir geld! "

Bothaville, Vrystaat

Villa Sering Guest House

"Bothaville is die mieliehoofstad van SA. Lekker woonplek vir die NAMPO skougangers. "

Clarens, Vrystaat

Die Kruik

"Pragtige dorpie met mooiste winkeltjies. "

Fouriesburg, Vrystaat

Lesoba Guest Farm

"KORT 'N PAAR RESTAURANTE EN DALK N SPA :) "

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"Baie interessant, maar restaurante baie besig. Moet vooraf bespreek."

Bethlehem, Vrystaat

Petronella Guest House

"Goedkoper om daar te bly asook makliker om plek te kry en naby Clarens, Fouriesburg ens. Baie besienswaardighede rondom. Baie sentraal."

Fouriesburg, Vrystaat

Wegkomkans B&B

"Ons het dit geniet in Fouriesburg. Wel een oggend nie krag gehad nie. "

Clarens, Vrystaat

Thaba Lapeng Mountain Escape

"Clarens is really beautiful and the true gem of the Free State - the people are so friendly and there is so much to see and do in this "little" town. A weekend is just not long enough - so make sure you have an extended stay so that you can get the most out of your visit. "

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Dis 'n baie mooi dorpie ... net besig gewees."

Universitas, Vrystaat

Tula 159

"Moeilik om jou rigting te vind. Uitleg is nie baie toeristevriendelik nie."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Ons kan nie genoeg na Clarens toe wegbreek nie. Dis 'n ervaring wat nie regtig beskryf kan word nie!"

Clarens, Vrystaat

V'Kansi Khaya

"Daar is soveel plekke om te besoek, voel veilig om selfs in die aand daar rond te loop. Sal enige tyd weer terug gaan."

Fouriesburg, Vrystaat

Goedgeleë

"Uitstekend vir die natuurliefhebber en naby baie besienswaardighede."

Fouriesburg, Vrystaat

Die Pophuisie

"Goed vir die wat van Anglo-Boereoorlog geskiedenis hou en naby Clarens en Golden Gate en Lesotho grens. "

Bethulie, Vrystaat

Old Watchmakers Guest House

"Bethulie is 'n dorp vol ryk geskiedenis en interessante inwoners. 'n Bestemming vir reisigers wat belangstel in die verlede en kleurryke mense. "

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Harrismith het heelwat om te bied ... baie eetplekke ook."

Clarens, Vrystaat

RiverWalk Guest House

"Baie mooi en interessante plek. Sal dit weer besoek."

Clarens, Vrystaat

Arundel Studios

"Bietjie commercial. Goeie nuwe German Restaurant. "

Brandwag, Vrystaat

Premiere Guest House

"We didn't even hear a single motor car! Very quiet."

Harrismith, Vrystaat

Village Lodge Harrismith

"Harrismith is an awesome overnight stop when traveling. There is much to see and do in Harrismith."

Fichardt Park, Vrystaat

21 @ Benade

"Alles daar wat jy nodig het!"

Clarens, Vrystaat

Rosewood Corner

"Bly 'n heerlike wegbreek van die stadsgewoel. Verlang al klaar terug."

Universitas, Vrystaat

Edaneg

"Goed, sentraal geleë. "

Harrismith, Vrystaat

La La Nathi Country Guest House

"Die een gedeelte van die dorp goed. Die ander gedeelte nie goed. As 'n bestemming is die dorp nie regtig op standard nie."

Blad
Blad 238 - Wys 7111 tot 7140
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang