Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.36 uit 5 gekry volgens 4584 resensies.
Francois Z. - 27th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die Golden Gate is 'n groot aanwins vir die dorp. Dit is 'n pragtige omgewing. 'n Mens kan God se hand in alles sien daar.
Linda V. - 27th May 2019
staying in Ventersburg, Vrystaat
Stil, net 'n deurry-dorpie seker vir baie mense soos ons. Wou hierdie keer graag stop en verken. Glad nie teleurgesteld.
Ben B. - 27th May 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
Oulike dorpie. Die brug is 'n moet sien!
Letsie C. - 27th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker gekuier! Sal weer soontoe gaan!
Karel O. - 27th May 2019
staying in Brandwag, Vrystaat
Baie naby aan Grey College vir besoekende sportskole.
Charlene E. - 27th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Love Clarens - amazing little spot! Roter Hahn is my absolute favourite place to eat and a must when in Clarens!
Heather B. - 26th May 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Clean city with excellent restaurants.
Welda D. - 26th May 2019
staying in Ventersburg, Vrystaat
Baie interessante dorpie.
Herman S. - 25th May 2019
staying in Dagbreek, Vrystaat
Spar shopping centre is right across the street for any emergencies.
Rita B. - 24th May 2019
staying in Winburg, Vrystaat
Good distance to stop over heading towards Kruger.
Hanlie T. - 23rd May 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Paaie in omgewing baie swak.
Drickus V. - 22nd May 2019
staying in Bloemfontein, Vrystaat
Baie goed om te doen en lekker goed!
Sys M. - 22nd May 2019
staying in Bethlehem, Vrystaat
Dorp se strate is pateties vol slaggate! Het heeltyd 'n gevoel van "nie veilig" ervaar! Ocean Basket was puik so ook die gholfbaan. Kan nie kommentaar lewer oor ander toeriste-aantreklikhede nie.
Nicolien B. - 22nd May 2019
staying in Panorama, Vrystaat
Baie sentraal geleë naby Hoogland Medi Clinic, net 20 km vanaf Clarens.
Dawid N. - 22nd May 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Het baie onveilig gevoel buite die gastehuis.
Dries S. - 21st May 2019
staying in Vrede, Vrystaat
Lekker-lekker.
Ignelde N. - 21st May 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Bietjie ver van malls af, maar rustige, stil buurt. Sal beslis weer daar gaan oornag!
Hennie V. - 20th May 2019
staying in Panorama, Vrystaat
Swak toestand van paaie!
Brenda N. - 20th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Baie mooi en stil dorpie.
Erika V. - 20th May 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Paaie is in 'n haglike toestand!
Jeanette V. - 20th May 2019
staying in Universitas, Vrystaat
Perfek vir ons reisdoeleindes om ons kind te ondersteun by Grey Kollege.
Scharia H. - 20th May 2019
staying in Kroonstad, Vrystaat
Baie lekker Spur!
Dirk K. - 19th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
As jy wil rus, gaan na Clarens.
Annamarie J. - 19th May 2019
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Lekker plek.
Chris T. - 18th May 2019
staying in Philippolis, Vrystaat
Philippolis is 'n dorp wat diep spore in die Afrikaanse geskiedenis getrap het.
Sarel M. - 18th May 2019
staying in Pellissier, Vrystaat
Baie mooi omgewing.
Christine V. - 18th May 2019
staying in Westdene, Vrystaat
Sentraal en redelik veilige omgewing.
Meryl T. - 18th May 2019
staying in Oranjeville, Vrystaat
I find it a very interesting place, but the roads on the way there are unfortunately horrible.
Elizabeth D. - 18th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Die herfskleure het dit nog meer van 'n juweel gemaak as gewoonlik. Die mense is vriendelik en behulpsaam. 'n Plek om jou longe en jou kop skoon te maak. God se Skepping op sy beste.
Abraham E. - 16th May 2019
staying in Panorama, Vrystaat
Net die toestand van jul paaie!!
Pieter D. - 15th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Sommige winkels het geen kameras toegelaat, sou nice wees om mense by die huis te wys waarvan ons gepraat het, maar verder awesome.
Thea S. - 14th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Een van die mooiste plekke in Suid-Afrika.
Lindie M. - 14th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Lieflik!
Daniella V. - 13th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Dis soos detox vir mens se siel.
Bertus M. - 13th May 2019
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Sien sterre.
Paul B. - 13th May 2019
staying in Vrystaat
Daar is wonderlike plekke om te besoek in die Vrystaat!
Trudy C. - 13th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
It was a bit disappointing that a lot of the shops were closing at around 16:00 on a Saturday.
Brett N. - 13th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Oulike dorp en lekker kuier- en eetplekke.
Victoria B. - 13th May 2019
staying in Bethulie, Vrystaat
I wish I had more time to explore the town, but I did make it to the Steyn Bridge (thanks to a recommendation from the guesthouse). Seeing the two rivers come together was an incredible sight.
Dirk U. - 13th May 2019
staying in Clarens, Vrystaat
Absolute beauty. This is a must see in South Africa.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za