Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.
"Lovely, vibey town with places to eat, relax, shop and be merry. We had an indulgent but also restful stay."
"Die eens mooie Rosestad is erg verwaarloos - dit is hartseer om ons land so agteruit te sien gaan."
"Clarens - die dorpie self, is steeds oulik en die restaurante en winkelkies het hulle eie bekoring, maar die dorpie het so bietjie agteruit gegaan in terme van versorging (maintenance) vandat ons so 8 jaar terug daar was. Die paaie het vir seker aandag nodig!"
"Mooiste dorpie met vriendelike mense. Net min restaurante beskikbaar in die aand op Saterdag."
"Clarens is die oulikste dorpie as jy net bietjie uit die stad wil wegkom! Orals is almal baie vriendelik!"
"Die dorp het 'n samewerkende resep en verdien om "'n dorp v/d jaar kandidaat" te wees."
"We were there in June, but the B&B and town caters for winter visits. Can't wait to visit in summer, I'm sure it's spectacular."
"Die paaie na die dorp is baie sleg en vir ons het dit gelyk of al die winkels toe is, maar daar is ook nie juis veel winkels nie."
"Bloemfontein is steeds 'n baie gemaklike stad met 'n plattelandse ondertoon. Ek dink nie dit is 'n vakansiebestemming nie, maar alles wat jy nodig het, is daar beskikbaar. Die mense is vriendelik en baie verwelkomend."
"Dynamic tourist town. Do enquire about trails and walks. A visit to the dam was pleasant. The entire town was litter free! Residents and shop owners very helpful and accommodating. The surrounding scenery is a huge plus."
"As ek kon het ek nóú Clarens toe verhuis. Absoluut verlief op Clarens. My hart lê daar by die ingang."
"Het Bloemfontein nog nooit besoek as toeris - net vir besigheid en mediese dienste."
"Dink dit was eens baie mooi op sy tyd, maar sekere dele is nou vervalle. Ons 6 maande seuntjie was hardlywig, maar die apteek het niks in voorraad vir hardlywigheid nie (ook nie inspuitings nie) en ook genoem mens kry niks medisyne vir babas vir hardlywigheid nie. Onwaar. By die huis is al my medisyne. Voel net sekere besighede/winkels nodig maar 'n hupstoot. Ook, sal daarvan hou om meer opsies as net Spur te kan hê vir 'n restaurant. "