Geverifieerde Resensie
Free State
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 12223 resensies.
"Clarens is a very nice place to visit and have quality time with your partner. The vibe is very good."
"Een van Suid-Afrika se mooiste plekke. Baie veilig en baie besienswaardighede. Benodig meer as drie dae om alles te ervaar."
"Daar was 'n groot byeenkoms waarnatoe ons gegaan het en die eetplekke is volgens my nie voldoende gewees Sondag- en Maandagaande nie."
"Baie mooi uitsig oor dam. Skoon. Vriendelike personeel by Rustiq Restaurant. Heerlik ontspan tussen goeie mense."
"It is a small town, not much is happening but it is excellent if you travel for work."
"Ons is gereeld in Parys, ons geniet dit maar sal beslis nooit weer by River Bush Lodge slaap nie."
"It was our second time visiting Bloemfonein in a matter of two months. Very efficient clean city. Locals friendly. Will certainly be back for another visit."
"Oulike dorp. Enigste probleem is die beperkte verskeidenheid van eetplekke na 20:00."
"Lovely destination to get away from busy city life. Interesting shops that sell unique products."
"Konsentrasiekampkerkhof (dankie Lente), Pellissiermuseum (dankie Trudie), Ossewaspore, Gariepdam, pragtige brug oor die Oranjerivier, die Ou Kar-restaurant - baie meer as wat ons verwag het."
"Geen kettingwinkels om gou goedjies te koop vir n paar dae se verblyf behalwe 'n kafee nie. Verder 'n lekker herlaai dorp."
"Het self 5 jaar in Bloemfontein gebly. Kan dit nie eintlik 'n toeristebestemming noem nie, meer 'n oornagverblyfplek vir toeriste."
"Die natuurlike omgewing soos die vaaldam onder andere is baie mooi en perfek vir 'n rustige herlaai en wegbreek. Baie interessante en anderste omgewing, daar is baie besienswaardighede en doendinge in die nabye omgewing soos die glanse de Vry Distillery en ook op die pad gesien daar is 'n leeuplaas in die nabye omgewing. Die grond, klippies en bietjie "potholes" paaie, veral in die aand maak dit bietjie moeiliker, maar definitief die moeite werd, veral met 'n moontlike bakkie."