Verified Reviews

Free State

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State

Rated 4.3 out of 5 based on 7864 reviews.

Philippolis, Free State

The Dusty Vine Nagmaal Huis

"Overrated and sad little hamlet."

Harrismith, Free State

La La Nathi Country Guest House

"Baie vriendelike gemeenskap, lekker koud in die winter en pragtige plekkie."

Bloemfontein, Free State

Melsetter's Guesthouse

"Padtoestand laat veel te wense oor."

Trompsburg, Free State

Memory Ranch

"Dit is 'n klein plaasdorp met min winkels, maar netjies."

Kroonstad, Free State

Berry Lane Gastehuis

"Die eens-juweel langs die Valsrivier is ongelukkig nie meer nie."

Bloemfontein, Free State

Franklin View

"Dis jammer die dorp het so agteruit gegaan. Die paaie is maar vervalle en dit is duidelik dat daar nie veel onderhoud gedoen word nie."

Parys, Free State

Schilbach House

"We need more information on things to do and places to eat. Overall not bad, people are friendly."

Bloemfontein, Free State

Castello Guest House

"Geniet Bloemfontein, elke keer as ek vir my dogter gaan kuier."

Bloemfontein, Free State

Sola Gratia

"Goeie punt vir oorslaap tussen die Oos-Kaap en Gauteng."

Bloemfontein, Free State

Home Sprint Home

"Sal langer moet bly om die plek te ervaar."

Heilbron, Free State

Donsveertjie Gasteplaas and Venue

"Heilbron is a small rural town with basic facilities."

Sasolburg, Free State

Azrielle Guesthouse

"As toeristebestemming het die sakedeel maar agteruitgegaan. "

Winburg, Free State

Danke Schön Guest House & Caravan Park

"Sommige paaie na Winburg is vol slaggate."

Free State

Fly Fishing Paradise

"Vrystaat, wel Parys om presies te wees is ongelooflik duur as dit kom by kos. Verder is daar geen probleme nie"

Vrede, Free State

Vrede Hotel

"Die dorpie het baie agteruit gegaan, maar dit was 'n gerieflike oornagplek vir ons reis."

Bloemfontein, Free State

21 On Coetzee

"The road surfaces and the city centre are in a bad state. However, there are areas surrounding Bloem that are nice and have all the facilities one needs (some nice suburbs and malls)."

Bloemfontein, Free State

A Little Guesthouse

"Much like the rest of SA (except the Western Cape,) Bloemfontein's roads and infrastructure are in a very bad state of repair. Another Municipality that is corrupt, arrogant and incompetent. A whole lot of great people who deserve better."

Bloemfontein, Free State

Windmill Guest House Bloemfontein

"Vriendelike mense orals in dorp."

Clarens, Free State

Views

"Mal oor Clarens - wens ons kon langer bly."

Fouriesburg, Free State

Goedgeleë

"'n Plattelandse dorpie met vriendelike mense en 'n verskeidenheid van doendinge vir die hele gesin."

Clarens, Free State

Rooiland

"Besig oor naweke, maar rustiger op weeksdae."

Memel, Free State

Memel Hotel

"Dit moes 'n lieflike dorpie gewees het van ouds. Soos al die plattelandse plekkies is daar verval, maar ons het gegaan vir die kerkbasaar en wat 'n fees! Fantastiese mense, fantastiese kos en die omgewing is 'n lushof vir enige fotograaf! Dankie Memel!"

Harrismith, Free State

Reis n Rus

"Roads need to be fixed."

Page
Page 7 - Showing 181 to 210
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers