Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (20)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Wakkerstroom

4.3 / 5  
volgens 161 resensies
Lees regte resensies van Wakkerstroom van 161 geverifieerde gaste.
Indien jy Wakkerstroom besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wakkerstroom.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wakkerstroom akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wakkerstroom Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wakkerstroom Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Wakkerstroom

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Amiel Park

Amiel Guest House is in 'n stil voorstad van Amiel Park in Newcastle. Die Fort Amiel Museum is slegs 650 m vanaf die gastehuis. Dié ligging bied toegang tot winkels en restaurante. Verblyf is in 9 gastekamers besk...

Vanaf
R1 040
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Grey Goose Game Lodge is aan die voet van die Drakensberge, 3 km van Newcastle af. Die perseel bied 'n rustige atmosfeer en 'n rits opwindende doendinge, keurige etes en asemrowende natuurskoon. Ons bied verblyf in...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle, Paradise Park

Birds of Paradise Guesthouse is sentraal in Paradise in Newcastle geleë. Dis die ideale plek om ná 'n lang reis te rus. Verblyf word in 3 ateljee-eenhede, elk met 'n privaat ingang, gebied. Elke eenheid het 'n pr...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Paulpietersburg, KwaZulu-Natal

Basangoma Game Ranch is in Noordelike KwaZulu-Natal geleë tussen Vryheid en Paulpietersburg. Hierdie 1200 hektaar-grootte plaas is malaria-vry en geseën met 'n gematigde klimaat regdeur die jaar. Los die alledaag...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Leighton Court is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en in Newcastle geleë is. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Verblyf word gebied in 10 u...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle, KwaZulu-Natal

Guest House Kestrels het 'n Afrika-tema en bied gerieflike B&B in Newcastle. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 1 tot 3 gaste. Elke kamer het lugversorging en 'n dubbelbed, enkelbed of 'n kombinasie daarvan. Die ka...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
B&B in Newcastle Sentraal, KwaZulu-Natal

The Executive House is aan die buitewyke van Newcastle se middestad in 'n rustige buurt met min verkeer. Dit is naby Newcastle se MediClinic en 5 minute se ry van Blackrock Kasino en Newcastle Mall met sy verskeiden...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Newcastle Sentraal, KwaZulu-Natal

Olive Manor is 'n pragtige gastehuis wat omring word deur groot, stil tuine in Newcastle in KwaZulu-Natal. Olive Manor is sentraal geleë naby Newcastle Mall, verskeie restaurante en die sakekern of middedorp. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Arbor Park, Newcastle

Doorn Street Sleepover is in Newcastle geleë, die derde grootste stad in KwaZulu-Natal. Die instansie bied sakpas-oornagverblyf of korttermyn-selfsorgverblyf aan sakereisigers of toeriste wat die area besoek. Ver...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Newcastle Sentraal, Newcastle

Souvenirs bied bekostigbare, gerieflike en veilige verblyf in Newcastle. Dis naby die Mediclinic en die middestad. Verblyf word in die Standaardkamers en Executive-kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Wakkerstroom akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Mpumalanga blad indien jy na meer Mpumalanga akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za