Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (20)
Selfsorg-eenhede (19)

Resensies van Walmer

4.4 / 5  
volgens 73 resensies
Lees regte resensies van Walmer van 73 geverifieerde gaste.
Indien jy Walmer besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Walmer.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walmer selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walmer Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walmer Selfsorg-eenhede

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
Vanaf
R495
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

Hedgehog Hollow bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op dieselfde perseel waar die eienaar woon. Die eiendom is in Walmer, Port Elizabeth, geleë en is slegs 850 m vanaf die Walmer Park-winkelsentr...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer

RElaxed City Living is in Walmer in Port Elizabeth geleë. Port Elizabeth is in die Oos-Kaap en staan as die Vriendelike Stad bekend. Dit is aan die einde van die Tuinroete langs Algoabaai geleë en is een van die l...

Vanaf
R898
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

Spacious garden unit on Fordyce is 'n pragtige selfsorg-eenheid wat toegerus is met alles wat jy benodig vir jou besoek aan Port Elizabeth. Dis gerieflik, ruim, stil en bekostigbaar. Die buurt is naby winkels en res...

10% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR400
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

Paradise in the City bied 'n tropiese toevlugsoord in sentraal Walmer in Port Elizabeth. Gerieflike verblyf word in 2 kothuise gebied langsaan 'n swembad en palmbome. Die kothuise is veilig en het 'n privaat ingang....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R990
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Walmer

Mika's Tree is 'n knus en effens rustieke alleenstaande selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die hartjie van die lowerryke voorstad van Port Elizabeth, Walmer. Mika's Tree is minder as 3 km vanaf die lughawe en ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Walmer

Villa Vega is 'n ruim, moderne en stylvolle selfsorgkothuis. Dit is ideaal geleë in die welige groen voorstad Walmer, Port Elizabeth. Dit is slegs 2 km vanaf Port Elizabeth se lughawe en naby 2 hoofwinkelsentrums, ...

Vanaf
R470
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer

Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Port Elizabeth se lowerryke en modieuse Walmer-woonbuurt geleë. Hierdie weelderige buurt is naby verskeie restaurante, swemstrande, winkelsentrums, ...

Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Walmer

The Plump Pelican is naby die lughawe in Walmer, 'n lowerryke buurt in Port Elizabeth geleë, en bied verblyf in 'n huis wat met die eienaars gedeel word. Die huis word omring deur 'n groot, kleurvolle tuin met 'n...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer

Cottage on Villiers is 'n privaat en veilige selfsorgkothuis in Walmer, Port Elizabeth, sowat 10 minute van die kus af. Dié kothuis is smaakvol versier, het slaapplek vir 2 en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koning...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walmer

Settlers Valley Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Port Elizabeth. Dis oorkant die Setlaarspark Reservaat en net 5 minute van Port Elizabeth Lughawe af. Die gemeubileerde eenheid het sy eie...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Walmer selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons lekker versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons algehele Walmer akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Walmer akkommodasie soek. Sodra jy die beste selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za