Geverifieerde Resensie
Waterberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2618 resensies.
"I think there is a lot to do in the area. Unfortunately due to unforseen circumstances I needed to leave earlier than expected. But I am definitely coming back."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Bigfoot 248 Mabalingwe"Fantastic! Mabalingwe Nature Reserve is a family friendly destination, the guides are very knowledgeable, the staff pleasant, the entertainment area perfect for the kids and the little farm shop well equipped. Plenty of animal sightings."
"So naby Pretoria, maar jy voel steeds asof jy ver weggebreek het. Die natuurskoon is asemrowend!"
"Bela-Bela as 'n dorp het basies net die warmwaterbronne as aantrekking. Die dorp self is vuil en kort baie aandag. Tog, is die omliggende natuurskoonheid (soos bv. op Marula Oasis) mooi."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
LaPumba"There are so many animals to see, some are so tame they eat from your hand. A great escape form the city and close enough for just a weekend away."
"Vaalwater as toeristebestemming bied net die plekke aan wat jy kan gaan bly daar is nie veel restaurante vir ontbyte of geskiedkundige plekke om te sien nie."
"Lovely restaurant area, with pools for the kids as well as many activities for the kids."
"We visited Welgevonden twice so we are familiar with the area. The roads are great. We just need to buy a 4x4. A very scenic area. Would like to visit the area again."
"Onderbenutte toeristebestemming binne 2 ure van Johannesburg en Pretoria. Na my verblyf die week by Mabalingwe sal ek meer naweke daar spandeer. "
"Vaalwater het 'n baie goeie Spar en winkeltjies vir nodige aankope. Besienswaardighede vir gesin wat ons fantasties gevind het is: Waterberg Living Museum, dit is baie interessant, netjies, vriendelike goeie diens en bied ook restuarant en winkeltjie. Asook Eventieria, interessante en verskeie dier- en voëlsoorte om te sien en bied ook 'n restuarant."
"Die reservaat die het voldoen aan ons verwagtinge. Die personeel wat daar werk is baie vriendelik en behulpsaam."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Ongelooflike ervaring van die mooiste natuurskoon en dierelewe."