Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1608 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"Warmbad aventura was 'n teleurstelling. Ons moes volprys betaal, maar niks was oop nie. "

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Wonderful holiday destination for beginners looking to explore the Limpopo Province. I have to been to Bela-Bela a number of times, I love it."

Bela-Bela, Waterberg

Hoogland Spa Resort

"Has all the main stores and a variety of restaurants."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Bela-Bela self is vir ons bietjie onveilig gewees daar gaan vreeslik baie aan. Maar sodra ons in die oord was het ons baie veilig gevoel."

Waterberg

Duiker Lodge, Ditholo Wildlife Estate

"Close to JHB and PTA. Good supply shopping in Bela-Bela. Great vistas."

Modimolle, Waterberg

Villa Bothania

"Die plek om te wees!"

Bela-Bela, Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Naby vir 'n wegbreeknaweek."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"I love love love the weather, I could certainly live there. The people are open and friendly, it is honestly a lovely welcoming place."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Lovely mall in Modimolle."

Bela-Bela, Waterberg

Marula Oase

"They can surely have more butcheries because the shops like Checkers Hyper didn't have much of a choice of meat or any biltong and the bread rolls look like it wasn't even baked. Pick 'n Pay had no bread rolls. "

Bela-Bela, Waterberg

Harteliefhuisie

"Daar is baie om te doen in die plekke om Bela-Bela. "

Waterberg

Inkwazi Game Breeders

"Daar is verskiklik baie akkommodasie vir elke sak en elke voorkeur."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"It is a wonderful place to be, with many activities for people who loves nature and partying."

Waterberg

Syringa Sands Rest Camp

"Werklik mooi, rustig en het baie veilig gevoel."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"1 una pizza het lekker pizza en goeie diens."

Bela-Bela, Waterberg

Voorbegin Bosveldverblyf

"The place us quiet and ideal for a holiday."

Bela-Bela, Waterberg

Bigfoot 248 Mabalingwe

"We didn't travel much in the area. Mabilingwe is, however, a wonderful setting. We could get everything from the shops inside the reserve."

Bela-Bela, Waterberg

Phumuza Bush Lodge

"Dorpie kort nog 'n paar ander dinge soos markte en sulke goedjies en local restaurante."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ifafa 732 Akkommodasie

"Dit is ons toekomstige wegbreek, 10/10!"

Mookgopong, Waterberg

Die Boer en Die Belg

"Lekker warm winter vakansie-area."

Euphoria Golf Estate and Hydro, Waterberg

Thaba Tholo Game Farm

"Uitstekende Gholfbaan, maar egter nie deel van Thaba Ntholo nie."

Vaalwater, Waterberg

Shondoro Mountain Retreat

"Tipiese boeredorpie met genoeg drink en kuier plekke. Die streek / omgewing is pragtig as toeristebestemming, maar die dorpie nie so veel nie."

Naboomspruit, Waterberg

AAA Rose Garden Gastehuis

"The area is very quiet, we wanted to party but there were no places around."

Naboomspruit, Waterberg

Africa's Eden Guesthouse

"Dis 'n klein dorpie, en nie regtig baie anders as enige ander dorpie nie, ons was daar vir die #Hansie Rugby Week wat elke jaar plaasvind. Die dorp is veilig en rustig. "

Vaalwater, Waterberg

Okanti

"Vaalwater is 'n klein dorpie. Bied 'n baie goeie Spar vir kruideniersaankope met 'n eetplekkie, asook bykomstige interessante winkeltjies en restaurante met smaaklike spyskaart. Vaalwater Apteek is ook baie goed vir noodsaaklikhede. Op die dorpie is ook ander winkeltjies om te besoek vir soos smaaklike kontrei biltong. "

Blad
Blad 45 - Wys 1321 tot 1350
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang