Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Welgelegen besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Welgelegen.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Welgelegen akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Welgelegen Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Welgelegen Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Welgelegen

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

53 on Pretorius bied bekostigbare oornagverblyf in Polokwane. Die huis is ideaal geleë naby skole, hospitale, restaurante en winkelsentrums. Die gastehuis bied verblyf in 'n gastekamer met 'n privaat ingang. Die ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Polokwane, Limpopo

Tirhani Lodge is in die Hospitaalpark-woonbuurt in Polokwane geleë en is naby die Cycad- en Platinum Park-winkelsentrums met banke, kitsbanke, restaurante, kitsrestaurante en vulstasies. Verblyf word in 14 standaa...

Vanaf
R908
per nag, vir 2 mense
Hotel in Polokwane, Limpopo

Eskulaap Hotel is 'n eksklusiewe hotel met 'n konferensielokaal in 'n beeldskone 1 hektaar-grootte tuin. Ons lewer persoonlike diens en luukse slaapplek in 'n rustige atmosfeer. Eskulaap is in die hartjie van Polokw...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor, Bendor Park

Ervaar 'n tikkie Afrika in die hart van Limpopo. Bendor Bayete is in 'n woonbuurt van Bendor, Polokwane geleë en dit bied 8 selfsorg-eenhede om in te ontspan. Ons bied Afrika-gasvryheid met persoonlike aandag. Al ...

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

61 On Ireland is 'n pragtige rotsdorp, aan die buitewyke van Polokwane se sakekern, in 'n stil woonbuurt, tog is dit steeds naby al die geriewe en winkels. Dié luukse instansie is geleë in die hartjie van dié str...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
B&B in Moregloed, Bendor

Reggies Nursery in Polokwane bied gerieflike verblyfopsies in die kwekery. Die ligging is ideaal vir 'n stil en rustige wegbreek. Daar is 2 B&B-kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die Blessings-kamer het 'n dubbelbed, 'n...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hospital Park, Limpopo

Vido Lodge and Conference Centre is naby die middestad van Polokwane, Mediclinic, die Provinsiale Hospitaal, die immergewilde Mall of the North en die Savanna-winkelsentrum geleë. Dis ook net 8 km vanaf Meropa Casi...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

African Roots Guest House is in Polokwane, tussen die middestad en die voorstede Bendor en Welgelegen. Dié gastehuis bied stil en gerieflike verblyf met warm gasvryheid en 'n rustige atmosfeer. Dit vorm deel van di...

15% af Naweke!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR500
R425
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Eduanpark, Limpopo

Magnolia Gaste Eenheid is in 'n stil voorstad van Polokwane geleë. Die dorp bied verskeie doendinge vir avontuurlustiges, diereparke en sportlokale en word ook as Suid-Afrika se beste jagbestemming beskou. Die Mag...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moregloed, Bendor

Hierdie unieke, privaat gastehuis word besit en bestuur deur Santie McDermott en is in 2007 geopen. Die gastehuis word omring deur groot inheemse bome, varings, palmbome, broodbome en baie ander tropiese en subtropi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Welgelegen akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Polokwane blad indien jy na meer Polokwane akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za